Wat sê die swyende Kubaan vandag vir ons? Oor konflikliteratuur

dc.contributor.authorWeideman, George
dc.date.accessioned2017-09-05T06:29:19Z
dc.date.available2017-09-05T06:29:19Z
dc.date.issued2004
dc.description.abstractEnglish:The escalation of conflict and its representation in the media have an overwhelming effect on society. Re-reading Etienne van Heerden’s seminal short story, “My Kubaan”, may help rectify negative responses to violence, including enforced silence, as portrayed in literature and related art forms. The term “literature of conflict”, the historiographical aspects of the text, the relevance of this kind of text and the eroticism of violence are investigated and illustrated by texts showing that in a war situation there are only victims, and that writers write in solidarity with those manipulated into silence. Possible explanations for the Cuban’s “silence” are given. The universality of “My Kubaan” is echoed in recent texts depicting the futility of war and the culture of violence.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans:Konfliktoename en die uitbeelding daarvan in die media het ’n merkbare uitwerking op die samelewing. Etienne van Heerden se seminale kortverhaal, “My Kubaan”, kan as korrektief dien vir negatiewe reaksies op geweld, byvoorbeeld gedwonge swye, soos uitgebeeld in die letterkunde en aanverwante kunsvorme. Die benaming konflikliteratuur, historiografiese aspekte van die Van Heerden-verhaal, die relevansie van dié soort teks en die erotiek van geweld word nagegaan en toegelig met voorbeeldtekste wat aantoon dat daar in ’n oorlogsituasie net slagoffers is en dat skrywers hul vereenselwig met diegene wat tot swye gemanipuleer word. Moontlike verklarings vir die Kubaan se “swye” word verskaf. Die voortleef van die Van Heerden-verhaal word geëggo in onlangse tekste wat die futiliteit van oorlog en ’n geweldskultuur uitbeeld.af
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.identifier.citationWeideman, G. (2004). Wat sê die swyende Kubaan vandag vir ons? Oor konflikliteratuur. Acta Academica, 36(1), 1-39.en_ZA
dc.identifier.issn0587-2405 (print)
dc.identifier.issn2415-0479 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/6752
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectMy Kubaanen_ZA
dc.subjectVan Heerden, Etienneen_ZA
dc.subjectShort storyen_ZA
dc.subjectLiterature of conflicten_ZA
dc.titleWat sê die swyende Kubaan vandag vir ons? Oor konflikliteratuuraf
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
academ_v36_n1_a1.pdf
Size:
114.9 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: