Drop-out in township secondary schools: educators’ perspectives
Loading...
Date
2006
Authors
Masitsa, Gilbert
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The drop-out rate at township secondary schools is increasing with no sign of abating.
Elevated drop-out levels cause a high rate of functional illiteracy, limited occupational
and economic prospects, and an increase in the already high rate of unemployment
in the country. This article examines the determinants of learner drop-out on the
basis of a literature study, along with a survey of the perceptions of educators about the
reasons why students drop out of school. The data from educators were obtained by
means of a questionnaire. The study has uncovered factors that culminate in learners’
decision to drop out of school, a problem which must be addressed.
Afrikaans: Sekondêre skole in die townships vind dat al hoe meer van hul leerders uitsak en dat daar geen teken van ‘n afname daarvan is nie. ’n Noodwendige gevolg van hierdie uiters negatiewe neiging is dat funksionele ongeletterdheid ook toeneem, dit wil sê al hoe meer mense staar beperkte werks- en ekonomiese vooruitsigte in die gesig. Hierdie artikel ondersoek die faktore wat leerderuitsakking veroorsaak deur middel van ’n literatuurstudie en ’n opname van die persepsies van opvoeders verbonde aan sekondêre skole in die township, wat ’n vraelys ingevul het. Die studie het faktore blootgelê wat lei tot leerders se besluit om uit te sak. Hierdie faktore moet aangespreek en sover moontlik uitgeskakel word.

Description
Keywords
Township secondary schools, Drop-outs, School-leaving, Drop-out problem, Learners
Citation
Masitsa, M. (2006). Drop-out in township secondary schools: educators' perspectives. Acta Academica, 38(3), 165-191.