Discounting of quantity surveying fees in South Africa
Loading...
Date
2014
Authors
Claasen, Rudolph
Cumberlege, Roy
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The discounting of professional fees has become a cause for concern among
South African Quantity Surveying practitioners. These discounts are often 30%
to 40% and, in some cases, substantially below the Tariff of Professional Fees
published by the South African Council for the Quantity Surveying Profession
(SACQSP). The firms which offer these excessively high discounts may be pricing
their services well below their in-house operational costs which, with the quality
of their professional services, eventually become unsustainable. A quantitative
approach was used to conduct a research study to determine the effect of
discounting of fees on the Quantity Surveying profession. The data was obtained
by circulating a structured web-based questionnaire to registered professional
Quantity Surveying firms in all nine provinces in South Africa. Results indicated
that when Quantity Surveyors discount their fees, this impacts negatively on the
quality of their professional services. Respondents further recommended that
there should be some form of regulation regarding the discounting of fees,
while others suggested that the current SACQSP recommended fee scale be
replaced by the re-introduction of a statutory minimum fee scale which was
applied prior to 1988. The findings arising from this research could support
potential efforts by the SACQSP to resolve issues regarding this practice and
serve to raise awareness among Quantity Surveying practitioners of the dangers
inherent in, and resulting negative consequences of discounting their fees.
Afrikaans: Afslag op professionele fooie het ‘n bron van kommer geraak onder die geledere van die Suid-Afrikaanse Bourekenkunde praktisyns. Hierdie afslag is soms tussen 30% en 40% en in sommige gevalle ver minder as die Tarief vir Professionele Fooie soos gepubliseer deur die Suid-Afrikaanse Raad vir die Bourekenaars Professie (SARBRP). Firmas wat hierdie buitensporige hoë afslag aanbied, mag moontlik hul direkte operasionele kostes onderprys, wat met die kwaliteit van hul dienste, uiteindelik onvolhoubaar raak. ‘n Kwantitatiewe benadering is gebruik vir hierdie navorsingstudie om die effek van afslag op fooie, op die Bourekenaars Professie te bepaal. Die data is verkry deur ‘n gestruktureerde web-gebaseerde vraelys aan geregistreerde professionele Bourekenaars in die nege provinsies van Suid Afrika te sirkuleer. Resultate het aangedui dat waar Bourekenaars afslag op fooie toestaan, dit ‘n negatiewe effek het op die kwaliteit van hul profesionele dienste. Respondente het verder aanbeveel dat daar ‘n vorm van regulering moet wees betreffende die toestaan van afslag op fooie en sommige het voorgestel dat die huidige SARBR-fooieskaal vervang moet word met die her-instelling van die statutêre minimum fooieskaal wat van toepassing was voor 1988. Die uitslae van die studie kan van hulp wees vir die SARBRP om oplossings te vind rakende kwelpunte rondom hierdie aspek asook om Bourekaars te waarsku van die gevare en die negatiewe uitwerkings, waar afslag op fooie toegestaan word.

Description
Keywords
Discounting, Professional fees, Quantity surveying, Service quality
Citation
Claasen, R., & Cumberlege, R. (2014). Discounting of quantity surveying fees in South Africa. Acta Structilia, 21(1), 24-44.