Reflective learning in training mental health practitioners
Loading...
Date
2010
Authors
Roos, Vera
Kitching, Ansie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article explores the critical, collective reflections that promoted the learning process. Action research has been applied to gather data by means of observation, individual interviews and video recordings. Learners and facilitators co-constructed a containing environment while engaging in reflective discussions. Learning processes involved the modelling of interactions, the development of shared values and the creation of safe spaces. The learning community developed from a position where they mainly complained about challenges to a co-operative position in which they explored alternative ways to promote the shared purposes of the learning community, as well as the communities in which they have engaged.
Afrikaans: Hierdie artikel ondersoek die kritiese, kollektiewe nadenke wat die leerproses van geestesgesondheidspraktisyns bevorder het. Aksienavorsing is gebruik om data deur middel van waarneming, individuele onderhoude en video-opnames in te samel. Leerders en fasiliteerders het gesamentlik ’n geborge omgewing geskep deur deelname aan reflektiewe gesprekke. Leerprosesse het die modellering van interaksies, die ontwikkeling van gedeelde waardes en die skep van veilige ruimtes ingesluit. Die leerdergemeenskap het ontwikkel van klagtes oor uitdagings tot samewerking in die ondersoek van alternatiewe wyses om die gedeelde doelwitte van die leerdergemeenskap sowel as die gemeenskappe te bevorder.

Description
Keywords
Mental health practitioners, Action research, Teaching and learning
Citation
Roos, V., & Kitching, A. (2010). Reflective learning in training mental health practitioners. Acta Academica: Teaching of psychology in South Africa: Supplementum 2, 91-108.