Universiteitstoelating in die nuwe Suid-Afrika: ideologiese en statistiese oorwegings
dc.contributor.author | Huysamen, Gert | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2019-08-05T13:09:48Z | |
dc.date.available | 2019-08-05T13:09:48Z | |
dc.date.issued | 1999 | en_ZA |
dc.description.abstract | 𝑬𝒏𝒈𝒍𝒊𝒔𝒉 This article discusses the misconceptions which can arise when statistically distinguishable groups with diverse school backgrounds compete for admission to tertiary academic institutions. It is recommended that separate correlations (between predictor and criterion) and separate regression equations (for predicting the criterion in terms of the predictor) be determined for such groups. If this is done, it becomes clear that the lower mean matriculation and/or aptitude test scores of one group are not necessarily prejudicial to its members and that simply no statements can be made about the biasedness or unbiasedness of the predictor on the basis of group differences in the above correlation. Ideological objections to the computation of separate statistical indices and equations for different demographic groups are discussed and regarded as inconsistent. ___________________________________________________________________ | en_ZA |
dc.description.abstract | 𝑬𝒏𝒈𝒍𝒊𝒔𝒉 Hierdie artikel bespreek wanbegrippe wat ontstaan wanneer statisties onderskeibare groepe met ongelyke skoolagtergronde om toelating tot tersiêr-opvoedkundige inrigtings meeding. Daar word aanbeveel dat afsonderlike korrelasies (tussen voorspeller en kriterium) en afsonderlike regressievergelykings (om die kriterium op grond van 'n voorspeller te voorspel) vir sodanige groepe bepaal word. Indien die gedoen word, blyk dit dat die laer gemiddelde matriek- en/of aanlegtoetstellings van een groep nie noodwendig tot die nadeel van sy lede hoef te strek nie, en dat daar nie op grand van groepverskille in die genoemde korrelasie alleen uitsprake oor die sydigheid al dan nie van voorspellers gemaak kan word nie. Ideologiese besware teen die berekening van afsonderlike statistiese indekse of vergelykings (formules) vir verskillende demografiese groepe word behandel en as inkonsekwent beskou. ___________________________________________________________________ | af_ZA |
dc.description.version | Publisher's version | en_ZA |
dc.identifier.citation | Huysamen, G. (1999). Universiteitstoelating in die nuwe Suid-Afrika: ideologiese en statistiese oorwegings. Acta Academica, 31(1), 99-117. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 2415-0479 (online) | |
dc.identifier.issn | 0587-2405 (print) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/10265 | |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.publisher | Abstract in other languages 𝘚𝘤𝘳𝘰𝘭𝘭 𝘥𝘰𝘸𝘯 𝘧𝘰𝘳 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘬𝘢𝘢𝘯𝘴 | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | University admissions | en_ZA |
dc.subject | South Africa | en_ZA |
dc.title | Universiteitstoelating in die nuwe Suid-Afrika: ideologiese en statistiese oorwegings | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |