Socio-demographic transformation in the Bloemfontein inner-city area
Loading...
Date
2003
Authors
Jurgens, Ulrich
Marais, Lochner
Barker, Charles
Lombaard, Marisa
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article examines residential desegregation in the Bloemfontein Central Business
District (CBD) within a theoretical framework and in comparison with other desegregation
patterns in the CBDs of other major cities. Although desegregation in the
Bloemfontein CBD started later, is less extensive and on a smaller scale than that in
other urban areas in South Africa, it has increased rapidly since 1991 and had
reached levels of just above 50% by 2001. The low level of desegregation can be attributed
to the historically conservative character of Bloemfontein, but also to the
compactness of the city of Bloemfontein/Mangaung, where desegregation is not
necessarily required as a mechanism for saving on transport costs. It is also argued
that the repeal of the Group Areas Act and the consequent desegregation of the inner
city have not necessarily resulted in an integrated area with a new South African culture.
In fact, this article points out that the opposite has occurred: in the CBD a new
level of segregation has emerged, as the degree of desegregation in the northern parts
is limited, while a relatively high level of segregation, concomitant with the outflow
of white people, is found in the southern parts.
Afrikaans: Dié artikel ondersoek residensiële desegregasie in die sentrale besigheidskern van Bloemfontein teen die agtergrond van ’n teoretiese raamwerk sowel as in vergelyking met desegregasiepatrone in ander stede se sentrale besigheidskerne. Ten spyte daarvan dat desegregasie in Bloemfontein later begin het, minder omvangryk is en op ’n kleiner skaal plaasgevind het as in ander stede, het dit sedert 1991 vinnig na vlakke van meer as 50% in 2001 toegeneem. Die lae vlakke van desegregasie kan aan die histories-konserwatiewe karakter van Bloemfontein sowel as die kompaktheid van die Bloemfonten/Mangaung stadskern waar mense nie hoef te desegregeer om vervoerkoste te spaar nie, toegeskryf word. Daar word verder geargumenteer dat die afskaffing van die Groepsgebiedewet en die gevolglike desegregasie nie noodwendig mense in ’n nuwe Suid-Afrikaanse kultuur verenig het nie. Die artikel toon juis die teenoorgestelde deurdat desegregasie in die noordelike gebied van die sentrale besigheidskern beperk is terwyl die suidelike gebied in ’n nuwe segregasiegebied ontwikkel soos wat blankes toenemend die gebied verlaat.

Description
Keywords
Bloemfontein inner-city, Residential desegregation, Bloemfontein Central Business District (CBD), Social changes, Bloemfontein, Demograhic changes, Bloemfontein
Citation
Jürgens, U., Marais, L., Barker, C., & Lombaard, M. (2003). Socio-demographic transformation in the Bloemfontein inner-city area. Acta Academica, Supplementum (1), 34-54.