‘A story of a magnificent savage’: interrogating alterity in Joseph Conrad’s Karain: a memory
Loading...
Date
2010
Authors
Sewlall, Harry
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: On 7 February 1897, Conrad wrote to Edward Garnett: “I am thinking of a short story. Something like the [sic] Lagoon but with less description. A Malay thing. It will be easy and may bring a few pence” (Karl & Davies 198 : 338). Despite some early criticism of its lush exotic evocations of the Malayan jungle, Karain: a memory occupies an important place in Conrad’s short fiction. In the twenty-first century, the story’s appeal lies in its anatomy of alterity, or otherness. This article seeks to explore the religious, cultural and gender dimensions of the story, which give it a postcolonial resonance. The story functions as a catalyst for the deconstruction of stereotypes and affirms the view that despite inherent differences, humankind shares basic goals and dreams.
Afrikaans: Op 7 Februarie 1897 het Conrad aan Edward Garnett geskryf: “Ek dink aan ’n kortverhaal. Iets soos die [sic] Lagoon, maar minder bekrywend. ’n Maleisiese ding. Dit sal maklik wees en kan selfs ’n paar pennies verdien” (Karl & Davies 1983: 338). Ten spyte van vroeëre kritiek oor die geil, eksotiese voorstellings van die Maleisiese oerwoud beklee Karain: a memory ’n belangrike plek in Conrad se kort fiksie. In die een-en-twintigste eeu lê die storie se aantrekkingskrag in sy anatomie van andersheid of ongewoonheid. Hierdie artikel het ten doel om die godsdienstige, kulturele en geslagsdimensies van die kortverhaal wat ’n post-koloniale weerklank daaraan gee, te ondersoek. Die kortverhaal dien as ’n katalisator vir die afbreek van stereotipes en versterk die siening dat die mensdom, ten spyte van inherente verskille, basiese doelstellings en drome deel.

Description
Keywords
Conrad, Joseph, Karain: a memory
Citation
Sewlall, H. (2010). 'A story of a magnificent savage': interrogating alterity in Joseph Conrad's Karain: a memory. Acta Academica, 42(4), 42-64.