A baseline assessment of Department of Health partnerships with non-profit organisations
Loading...
Date
2008
Authors
Peltzer, Karl
Phaswana-Mafuya, Nancy
Ramlagan, Shandir
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: A baseline assessment was conducted in five provinces participating in the Partnership
for the Delivery of Primary Health Care Programme. It included district analysis;
government capacity to manage partnerships with non-profit organisations (NPOs);
NPO access, capacity and quality, and home-based care (HBC). Most districts had
contracts with NPOs, identified delivery gaps to be filled by NPOs and the need
to improve the management capacity of NPOs. Government capacity to manage
partnerships with NPOs seemed generally sub-optimal. Partnership between NPOs
and government
was positive with weaknesses in rergard to funding and training.
The quality of NPO service was overall satisfactory. Home-based care reported the
need to improve patients’ hygiene and the prevention of infection.
Afrikaans: ’n Waardasie van die basislyn was gehou in vyf provinsies wat deelgeneem het aan die Vennootskap vir die Lewering van Primêre Gesondheidsorgprogram. Dit sluit in ’n distrikanalise; regeringsvermoë om vennootskappe met nie-winsgewende organisasies (NWO) te bestuur; toegang, kapasiteit, kwaliteit van NWOs en tuisversorging. Die meeste distrikte wat kontak met NWOs het, het leemtes in dienslewerings geïdentifiseer om gevul te word deur NWOs en die behoefte om die kapasiteitsvermoë van NWOs te verbeter. Regeringsvermoë om vennootskappe met NWOs te bestuur, vertoon oor die algemeen onderbenut. Vennootskappe tussen NWOs en die regering was positief met leemtes in befondsing en opleiding. Die kwaliteit van NWOs was oor die algemeen bevredigend. Tuisversorging rapporteer die noodsaak om pasiente se higïene te verbeter asook die behoefte om infeksies te voorkom.

Description
Keywords
Home-based care, Non-profit organisations, Patients’ hygiene, Patients, Delivery of Primary Health Care Programme
Citation
Peltzer, K., Phaswana-Mafuya, N., & Ramlagan, S. (2008). A baseline assessment of Department of Health partnerships with non-profit organisations. Acta Academica, 40(3), 115-141.