Construction management experiential learning: views of employers and University of Technology academics
Loading...
Date
2006
Authors
Fester, Ferdinand
Haupt, Theo
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Academic curriculum change in the main is driven by policy, industry or faculty. In South Africa, several policy initiatives are directed at influencing changes to the curriculum. The White Paper on Transformation of Higher Education (Republic of South Africa. Department of Education, 1997) stresses the challenge to redress past inequalities and to “transform the higher education system” to serve a new social order, to meet pressing needs, and to respond to new realities and opportunities. Institutions serving the higher education sector have a major role to play in providing the technological and business capability to underpin modern industrial and services development (Frain, 1992). Construction management education at South African Universities is delivered via either a co-operative learning programme or a full academic programme. This article presents findings of research into the views of employers and academics of value that experiential learning adds to the construction management programmes.
Afrikaans: Veranderings in akademiese leerplanne word hoofsaaklik deur beleid, die nywerheid en die akademie gedryf. In Suid-Afrika het beleidsrigtings ’n invloed op leerplan veranderings. Die Witskrif op Transformasie van Hoër Onderwys (Republic of South Africa. Department of Education,1997) het druk geplaas op die regstelling van ongelykhede en verandering in die hoër onderwysstelsels en om ’n nuwe maatskaplike bestel te reël deur aan vraagdruk, nuwe verwagtings en geleenthede uiting te gee. Van hoër onderriginstellings word verwag om ’n leidende rol te speel in die verskaffing van tegnologiese- en sakekundigheid om moderne sake- en nywerheidsontwikkeling te rig en te ondersteun (Frain, 1992). Konstruksiebestuuronderrig in Suid-Afrika word aangebied deur of meewerkende opleidingsprogramme of deur voltydse akademiese opleiding. Hierdie artikel poog om navorsingsbevindinge te gee oor hoe werkgewers en akademici voel oor die waarde van ervarings-opleiding in konstruksiebestuurprogramme.

Description
Keywords
Co-operative education, Experiential learning, Research
Citation
Fester, F., & Haupt, T. (2006). Construction management experiential learning: views of employers and University of Technology academics. Acta Structilia: Journal for the Physical and Development Sciences, 13(2), 1-18.