The property development challenge: creating wealth through regional and rural projects
Loading...
Date
2005
Authors
Verster, J. J. P.
Berry, F. H.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Past experience, specifically in the regional context in South Africa, shows that
development of land and the use of land for physical projects and buildings
has had some negative effects on the environment.
Recently developers have tended to be more sympathetic regarding the pos
sible negative influence of project development. The challenge is to match
economic, environmental, health and social sustainability with growth, in respect
of small projects, or small benefits from big projects.
Lessons from nature, wildlife and environment as well as results of a study con
ducted by the department of quantity surveying and construction manage
ment, University of the Free State, on rural sustainability will be discussed.
Afrikaans: Ondervinding het bewys dat die ontwikkeling van grond en die gebruik van grond vir die oprigting van geboue in sommige gevalle ’n negatiewe effek op die omgewing het, veral in Suid Afrika. Ontwikkelaars raak meer simpatiek teenoor moontlike negatiewe invloede van projek ontwikkeling. Die uitdaging lê daarin om ekonomiese, omgewings, gesondheids en sosiale volhoubaarheid vir groei te ewenaar ten spyte van klein projekte of klein voordeeltrekking uit groot projekte. Lesse geleer uit die natuur en omgewing asook resultate verkry uit ‘n studie oor landelike volhoubaarheid, wat deur die departement bourekenkunde en konstruksiebestuur Universiteit van die Vrystaat gedoen is, sal bespreek word.

Description
Keywords
Property development, Wealth creation, Regional projects, Rural projects
Citation
Verster, J. J. P., & Berry, F. H. (2005). The property development challenge: creating wealth through regional and rural projects. Acta Structilia, 12(1), 20-40.