Kommunikasiekanale in die vestiging en ontwikkeling van Orania

Abstract

English
Die Orania-nedersetting is geleë aan die Oranjerivier, sowat 250 km van Bloemfontein, 160 km van Kimberley en nagenoeg 700 km vanaf Pretoria. Dit plaas die dorp en ontwikkeling geografies bykans in die middel van Suid-Afrika. Die beplande skepping van soortgelyke nedersettings wat in die vooruitsig gestel word, sal in die rigting van die Weskus uitgebrei word. Orania is nié die Volkstaat nie.
Keywords
English
Orania Afrikaner town Communication channels