The development and relevance of the Resiliency Model of Family Stress, adjustment and adaptation
Loading...
Date
2008
Authors
Brown-Baatjies, Ottilia
Fouché, Paul
Greeff, Awie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The study of family resilience has gained momentum within the field of family
psychology over the last two decades. This paper focuses on the development of the
Resiliency Model of Family Stress, Adjustment and Adaptation, which has a long
history and is substantiated by research dating back to 1946. The factors comprising
the model have been empirically tested, and related measuring instruments have
been developed in order to evaluate resiliency factors within the family context. Each
of the Resiliency Model’s antecedent models is outlined here, while its potential
relevance to the South African context is also debated.
Afrikaans: Die studie van gesinsveerkragtigheid het in die afgelope twee dekades in die veld van gesinsielkunde in momentum toegeneem. Hierdie artikel fokus op die ontwikkeling van die Veerkragtigheidsmodel van Gesinstres, Skikking en Aanpassing oor tyd. Hierdie model het ’n lang geskiedenis wat tot 1946 terugdateer en deur navorsing oor dekades heen ondersteun word. Elk van die modelle wat die Veerkragtigheidsmodel voorafgaan word verduidelik. Die faktore waaruit hierdie model bestaan is empiries getoets en verbandhoudende meetinstrumente is ontwikkel om sodoende veerkragtigheidsfaktore binne die gesinskonteks te evalueer. Die moontlike toepaslikheid van hierdie model vir die Suid-Afrikaanse konteks word ook gedebateer.

Description
Keywords
Family resilience, Family psychology, Families
Citation
Brown-Baatjies, O., Fouché, P., & Greeff, A. (2008). The development and relevance of the Resiliency Model of Family Stress, Adjustment and Adaptation. Acta Academica, 40(1), 78-126.