Participation in higher education: experiences of students with disabilities
Loading...
Date
2011
Authors
Swart, Estelle
Greyling, Elsabé
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Higher education institutions are required to promote equal access to all qualifying students, including those with disabilities. These institutions are expected to create environments that accommodate the diverse needs of all students and facilitate their learning and participation. The aim of this qualitative study is to obtain an in-depth understanding of how a group of students with disabilities experience participation at a university. This article supports the notion that disability is an experience that develops out of the interaction between individuals with a functional limitation and the social, attitudinal and physical environment in which they live. It focuses on their personal experience of living with impairment, both socially and individually, and demonstrates how both personal characteristics and proximal processes play an important role in participating in higher education.
Afrikaans: Hoëronderwysinstansies moet gelyke toegang vir alle studente bevorder, ook vir studente met gestremdhede. Hierdie omgewings moet daarom die diverse behoeftes van alle studente akkommodeer en hul leer en deelname fasiliteer. Die doel van hierdie kwalitatiewe gevallestudie was om deur individuele en groeponderhoude ’n diepte-analise te doen van hoe studente met gestremdhede hul inskakeling en deelname aan ’n universiteit ervaar. Die artikel steun die standpunt dat gestremdheid ’n ervaring is wat ontwikkel in interaksie tussen individue met ’n funksionele beperking en hulle sosiale, houdings en fisiese konteks. Die artikel fokus op hulle persoonlike ervaring van leef met ’n gestremdheid, beide op sosiale en individuele vlak, en beskryf hoe beide persoonlike kenmerke en proksimale prosesse van hierdie studente ’n belangrike rol speel in die proses om ’n deelgenoot te word in hoëronderwys.

Description
Keywords
Higher education, Students, Disability
Citation
Swart, E., & Greyling, E. (2011). Participation in higher education: experiences of students with disabilities. Acta Academica, 43(4), 81-110.