Engagement of prosecutors not in the employ of the National Prosecuting Authority
Loading...
Date
2016
Authors
Tshehla, B.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: This article focuses on the engagement of prosecutors not in the employ of the
National Prosecuting Authority (NPA) to prosecute certain cases. Such prosecutors
are appointed in terms of section 38 of the National Prosecuting Authority Act 32
of 1998. The article starts by presenting a number of recent court decisions
that dealt with the application of this section and contextualises the decision of
the Supreme Court of Appeal (SCA) in Moussa v S. Given that it was in Moussa
that the constitutionality of the section was challenged, the approach of the SCA
and the reasons for its decision are discussed. It is submitted that the SCA’s
decision is a welcome step, in that the court has pronounced itself definitively
on the constitutionality of the section and also outlined the approach to be used
in determining which appointments of prosecutors, in terms of the section, are
acceptable and which are not. In particular, the article explains the test to be used
in making that decision.
Afrikaans: Hierdie artikel fokus op die aanstelling van aanklaers van buite die geledere van die Nasionale Vervolgingsgesag om as aanklaers op te tree in sekere sake ingevolge artikel 38 van die Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag 32 van 1998. Die artikel verwys na ‘n aantal onlangse hofbeslissings wat gehandel het oor die toepassing van artikel 38 en toon aan dat regsonsekerheid geheers het tot en met die besluit in Moussa v S. Die benadering van die Hoogste Hof van Appèl (HHA) en die redes vir die beslissing word bespreek, omdat die grondwetlikheid van die artikel aangeval is in die Moussa-saak. Dit word geopper dat die besluit van die HHA ‘n welkome stap is omdat die hof gesaghebbend uitspraak gelewer het oor die grondwetlikheid van die wetsartikel en ook die benadering uitgestip het wat gevolg behoort te word om die besluit te kan neem wanneer aanstellings van aanklaers in terme van artikel 38 aanvaarbaar is al dan nie. In besonder word die toets wat toepaslik is om hierdie besluite te neem uiteengesit.

Description
Keywords
National Prosecuting Authority, National Prosecuting Authority Act 32 of 1998, Moussa v S
Citation
Tshehla, B. (2016). Engagement of prosecutors not in the employ of the National Prosecuting Authority. Journal for Juridical Science, 41(1), 44-64.