The potential effectiveness of the Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act 4 of 2000
Loading...
Date
2008
Authors
Kok, A.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: I consider the potential effectiveness of the Promotion of Equality and Prevention of
Unfair Discrimination Act 4 of 2000 in achieving its stated goal of effecting far-reaching
societal transformation. I do this by identifying 18 criteria of effective legislation, inter
alia that such a law must be able to be implemented and enforced, that it should be
highly visible and popularised, that it must provide for effective remedies, that it should
not require substantial adjustments of current mores, and that a law set up to protect
the economically weak will have limited impact. I then compare these criteria to the Act
and conclude that the Act may well be able to assist individual claimants, but that farreaching
societal changes will not follow from the Act’s implementation.
Afrikaans: Ek oorweeg die potensiële doeltreffendheid van die Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act 4 van 2000 om die gestelde doel van grootskaalse sosiale verandering of “transformasie”, te weeg te bring. Ek identifiseer 18 eienskappe van doeltreffende wetgewing, wat die volgende insluit: ’n Wet moet toegepas en afgedwing kan word, dit moet baie sigbaar wees en gepopulariseer word, dit moet voorsiening maak vir effektiewe remedies, dit moet nie ingrypende aanpassings in kontemporêre mores voorveronderstel nie, en ’n wet wat daargestel word om ekonomies weerlose lede van die gemeenskap te beskerm sal beperkte impak toon. Ek vergelyk dan hierdie eienskappe met die Wet en maak die gevolgtrekking dat die Wet wel van tyd tot tyd individuele eisers tot nut sal wees, maar dat grootskaalse maatskaplike veranderinge nie sal voortvloei uit die toepassing van die Wet nie.

Description
Keywords
Equality, Discrimination, Discrimination in employment
Citation
Kok, A. (2008). The potential effectiveness of the Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act 4 of 2000. Journal for Juridical Science, 33(1), 42-68.