Demographic challenges in non-metropolitan Western Australia: community development strategies in a neo-liberal economic environment
Loading...
Date
2004
Authors
McKenzie, Fiona Haslam
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Many communities throughout non metropolitan Australia are experiencing
change; changes in service delivery and infrastructure, changes in traditional
industries and the industry mix, changes in the demographic and cultural mix
of local residents and changes in local and political leadership. Some com
munities, particularly those in broadacre agricultural areas have experienced
significant depopulation and struggle to remain viable, while others, particularly
those on the coast, have experienced unprecedented population growth,
creating pressure on the local economy, housing, infrastructure, long held
traditions and social networks. It would appear that both types of communities
often feel threatened and have grappled with change from a number of
perspectives; some with more success than others.
In the proposed paper, the author will seek to understand why some com
munities have coped with change better than others and identify the inhibitors
and facilitators enabling the optimisation of change for sustainable regional
development. Related to this, is the need for greater exploration of the new
styles of community leadership and strategies for continued commitment to
capacity building and the creation of social capital in non metropolitan areas
of Australia, particularly those experiencing change. The economic, social
and environmental implications will be viewed as a set of issues that are
indivisible from other policy pursuits.
It is proposed that two regions will be examined, one that has been threatened
by depopulation, such as the Central Wheatbelt of Western Australia, and the
other to be investigated will be one that has experienced significant coastal
growth, such as the Capes region of South West, Western Australia. The coping
mechanisms and the regional development strategies of each will be compared
and contrasted. An anticipated outcome would be strategies that encourage
greater collaboration between the policy makers, authorities and stakeholders,
thereby enhancing the capabilities and capacities.
Afrikaans: Baie gemeenskappe regdeur nie metropolitiaanse Australië ondervind veran derings; veranderinge in diensverskaffing en infrastruktuur, veranderinge in tradisionele industrieë en die gemengde industrie, veranderinge in die demo grafiese en kulturele verskeidenheid van plaaslike inwoners en veranderings in die plaaslike en politieke leierskap. Sommige gemeenskappe, spesifiek daardie in afgeleë landbou areas ondervind merkwaardige depopulasie en sukkel om te bestaan, terwyl andere, spesifiek op die kusgedeeltes ongekende populasie groei ondervind, wat druk plaas op die plaaslike ekonomie, behuising, infra struktuur, lang gehandhaafde tradisies en sosiale netwerke. Dit wil voorkom asof beide tipe gemeenskappe bedryg voel en uit verskeie perspektiewe met verandering worstel, sommige meer suksesvol as ander. In die artikel poog die outeur om te verstaan waarom sommige gemeenskap pe verandering beter hanteer as ander en sal poog om die stremmers en fasiliteerders om die beste veranderinge vir volhoubare streeks ontwikkeling in staat te stel, te identifiseer. Saam hiermee, is daar ’n behoefte vir groter ontdekking van nuwe gemeenskapleierskapstyle en strategieë vir volhoubare toevertrouing van kapasiteitsverhoging en die skepping van sosiale kapitaal in nie metropolitiaanse areas van Australië, spesifiek die areas wat deur veran dering gaan. Die ekonomiese, sosiale en omgewings implikasies sal gesien word as ’n stel sake wat ondeelbaar is van ander beleidsbelange. Twee streke sal geeksamineer word, een wat deur depopulasie bedreig word, soos die Sentrale Wheatbelt van Wes Australië en die ander sal ’n areas wees wat baie groei ondergaan het soos die Capes streek van die suid weste van Wes Australië. Die hanteer meganismes en streeks ontwikkeling strategieë van elk sal vergelyk en gekonstrateer word. ’n Geantisipeerde uitkoms sal strategieë wees wat groter samewerking tussen beleidsmakers, outoriteite en aandeelhouers aanmoedig om sodoende bekwaamheid en kapasiteit te verhoog.

Description
Keywords
Change, Economy, Australia, Community development