The nature and essence of right and duty as the moral-ethical foundation of Rosmini's jural principles fundamental to human rights

Loading...
Thumbnail Image
Date
2008
Authors
Swartz, N. P.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: According to Rosmini duty precedes right. Without duty preceding right it would be impossible to form a concept or idea of right. As stated by Rosmini, the concept of right is encapsulated within the idea of duty. Each right thus has a duty that counters it. If a human being loves his fellow man, he will fulfill his obligations towards that person. By carrying out the command of love, a person will not be able to wrong his fellow man. On the grounds hereof the decree of love and social beneficence underwrite, in the context of Rosmini all rights and duties, that of the State and of the individual. With regard to Thomas Aquinas, the rights and duties of the individual would be neglected, while that of the State, under the guise of Salus reipublicae supreme lex, would be stressed. The latter pave the way for human rights infringements, that is in contradistinction with the South African (Bill of Rights) Constitution and the Eighth and Fourteenth Amendments of the American Constitution.
Afrikaans: Volgens Rosmini gaan plig reg vooraf. As plig nie reg vooraf gaan nie, sal dit onmoontlik wees om ‘n konsep of idee oor die reg te vorm. Elke reg het dus ’n plig as teenpool. Indien ’n mens sy naaste lief het, sal hy sy plig teenoor daardie persoon nakom. Met die uitoefening van die liefdesgebod, sal ’n persoon nie in staat wees om sy naaste te benadeel nie. Uit hoofde hiervan en in die konteks van Rosmini, sal die liefdesgebod en welwillendheid alle regte en pligte, daardie van die individu en van die Staat, onderskryf. Met betrekking tot Thomas Aquinas, sal die regte en verpligtinge van die individu verwaarloos word, terwyl die regte en verpligtinge van die Staat, onder die dekmantel van Salus reipublicae suprema lex (die veiligheid van die Staat is die hoogste reg) beklemtoon word. Laasgenoemde baan die weg vir menseregte skendings, wat in teenstelling is met die Suid-Afrikaanse (Handves van Regte) en die Agtste en Veertiende Amendement van die Amerikaanse grondwet.
Description
Keywords
Natural law, Human rights, Rosmini, Antonio
Citation
Swartz, N. P. (2008). The nature and essence of right and duty as the moral-ethical foundation of Rosmini's jural principles fundamental to human rights. Journal for Juridical Science, 33(2), 145-163.