The impact of Scholasticism and Protestantism on Ulrich Huber's views on constitutionalism and tyranny
Loading...
Date
2004
Authors
Raath, A. W. G.
Henning, J. J.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: Ulrich Huber's (1636-1694) contribution to public law was initiated with his lectures on the general principles of constitutional law at Franeker. The fruits of his work culminated in his De Jure Civitatis. The era in which Huber produced this work was generally characterized by the emergence of rationalism and enlightenment in Dutch jurisprudence. More specifically Huber's work reflects the influence of the transition from enlightened absolutism to democratic government based on the will of the subjects. His views on popular sovereignty culminated in Huber's theory of limited government and resistance to tyranny. A study of the Latin text of Huber's pioneering work reveals valuable perspectives on these trends in the transition of Dutch jurisprudence from scholasticism to enlightenment.
Afrikaans: Ulrich Huber (1636-1694) se bydrae tot die publiekreg het 'n aanvang met sy lesings oor die algemene beginsels van die konstitusionele reg te Franeker geneem. Die vrug van sy werk het in sy De Jure Civitatis neerslag gevind. Die tydperk waarin Huber hierdie werk geproduseer het, is in die algemeen deur die opkoms van die rasionalisme en die verligting in die regsgeleerdheid van Nederland gekenmerk. Meer spesifiek toon Huber se werk die invloed van die oorgang vanaf verligte absolutisme na demokratiese regering, gebaseer op die wil van die onderdane. Huber se siening van populêre soewereiniteit het in sy standpunte oor beperkte regering en verset teen tirannie neerslag gevind. 'n Studie van die Latynse teks van Huber se pionierswerk in Latyn, bring waardevolle perspektiewe oor hierdie tendense in die oorgang van die Nederlandse jurisprudensie vanaf die skolastiek na die verligtingsdenke aan die lig.

Description
Keywords
Citation
Raath, A. W. G., & Henning, J. J. (2004). The impact of Scholasticism and Protestantism on Ulrich Huber's views on constitutionalism and tyranny. Journal for Juridical Science, 29(2), 56-90.