The ethics of managing elephants
Loading...
Date
2006
Authors
Lötter, Hennie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: If human beings may legitimately intervene in conservation areas to let nature be
and to protect the lives of all animals under their care, managing elephants must be
legitimate as part of the conservation of natural world diversities. If this is true, are
current management options ethically acceptable? This article investigates the ethics of
four management options: the simulation of nature, translocation, contraception, and
culling. It draws the conclusion that all four options are ethically flawed, since they
all require some violation of the important injunctions to let nature be and to treat individual
animals with respect.
Afrikaans: Indien die mens regmatig in bewaringsgebiede mag inmeng ten einde die natuur toe te laat om sy gang te gaan en sodoende alle diere onder menslike sorg te beskerm, dan is die bestuur van olifante legitiem as deel van bewaring. As dit waar is, tot watter mate is die huidige bestuursopsies eties aanvaarbaar? In hierdie artikel word die etiek van vier bestuursopsies ondersoek: simulasie van die natuur, verskuiwing, voorbehoeding en uitdunning. Die gevolgtrekking is dat al vier opsies eties afwyk van die belangrike beginsels dat die natuurlewe in wildernisgebiede sonder menslike inmenging moet kan voortbestaan en dat individuele diere met respek behandel moet word.

Description
Keywords
Elephants, Conservation areas, Elephants in conservation areas, Ethics of management, Human intervention
Citation
Lotter, H. (2006). The ethics of managing elephants. Acta Academica, 38(1), 55-90.