Is die essentialia van die vennootskap ondergeskik aan die bedoeling van die partye? 'n Oorsig oor die Suid-Afrikaanse reg

Loading...
Thumbnail Image
Date
2007-06
Authors
Snyman-Van Deventer, E.
Henning, J. J.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: When determining the existence of partnership, it is necessary to establish whether the essentialia of a partnership are present. However, apart from the essentialia, the intention of the parties is regularly referred to and it is stated that the intention of the parties shall be conclusive, even in the presence of all the essentials. This article will attempt to illustrate that only the essentials are determinants for the existence of a partnership and that the intention of the parties can only refer to the intention to comply with the essentialia. The essentialia of partnership are: the making of a contribution by each partner; the business must be conducted to the joint benefit of all the parties; and the objective of the partnership should be to make and distribute profit. Although the essentials of the partnership seem cut and dried at first glance, the whole issue is clouded by a series of court rulings in which a further requirement, viz. the intention of the parties to create a partnership was added to the essentials by reference to contrary evidence that the agreement between the parties may not be a partnership agreement. With all due respect, this view cannot be concurred. The question that has to be asked is if the intention referred to is the intention to comply with all the requirements of the partnership or the intention to specifically create a partnership?
Afrikaans: Met verwysing na die essentialia van 'n vennootskap word telkens verwys na die bedoeling van die partye en word dit gestel dat die bedoeling van die partye deurslaggewend sal wees, selfs in die aanwesigheid van al die essentialia. Met hierdie artikel word gepoog om aan te toon dat slegs die essentialia bepalend is vir die bestaan aldan nie van 'n vennootskap en dat die bedoeling verwys na die bedoeling om aan die essentialia te voldoen. Die essentialia van die vennootskap is : inbring deur elke vennoot; die besigheid moet tot die gemeenskaplike voordeel van al die partye bedryf word; en die doel van die vennootskap moet die maak en verdeling van wins wees. Hoewel die essentialia van die vennootskap op die oog af duidelik en vasstaan, is die hele aangeleentheid vertroebel deur 'n reeks hofuitsprake waarin 'n verdere vereiste, naamlik die bedoeling van die partye om 'n vennootskap tot stand te bring, tot die essentialia gevoeg is deur verwysing na getuienis tot die teendeel dat die ooreenkoms tussen die partye nie 'n vennootskapsooreenkoms is nie. Daar kan, met respek, nie met hierdie standpunt saamgestem word nie. Die vraag wat gevra moet word, is of die bedoeling waarna verwys word die bedoeling is om aan al die vereistes van die vennootskap te voldoen of is dit die bedoeling om spesifiek 'n vennootskap op te rig?
Description
Keywords
Citation
Snyman-Van Deventer, E., & Henning, J. J. (2007). Is die essentialia van die vennootskap ondergeskik aan die bedoeling van die partye?'n Oorsig oor die Suid-Afrikaanse reg. Journal for Juridical Science, 32(1), 87-117.