Healthcare-seeking behaviour among clinic-based tuberculosis patients

Loading...
Thumbnail Image
Date
2005
Authors
Matebesi, Zacheus
Meulemans, Herman
Timmerman, Christiane
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This study investigated the factors influencing recourse to healthcare in a sample of 220 tuberculosis (TB) patients. Data collection was by means of face-to-face interviews. Patients sought help mainly from primary healthcare clinics (46%) and private doctors (40%). The mean patient delay was seven weeks, with only 21% of patients seeking professional healthcare within less than two weeks. The results show that lack of awareness of TB and use of a home remedy were significantly associated with a delay of longer than two weeks in seeking healthcare. These findings indicate an urgent need to educate communities on the signs and symptoms of TB, as well as the need to attend designated health facilities for early diagnosis and proper treatment.
Afrikaans: Hierdie studie het faktore wat die soeke na gesondheidsorg in ’n steekproef van 220 tuberkulose (TB) pasiënte beïnvloed, ondersoek. Data is deur middel van persoonlike onderhoude ingesamel. Pasiënte het hoofsaaklik primêre gesondheidsorgklinieke (46%) en privaatdokters (40%) genader vir hulp. Die gemiddelde pasiëntevertraging was sewe weke en net 21% van pasiënte het professionele mediese hulp binne twee weke gesoek. Die resultate dui daarop dat ’n gebrek aan bewustheid van TB en die gebruik van tuismedikasie beduidend verband hou met ’n vertraging van langer as twee weke in die soeke na gesondheidsorg. Hierdie bevindinge dui op ’n ernstige behoefte om ge- meenskappe te onderrig in die herkenning van die tekens en simptome van TB en ook die belang daarvan om aangeduide gesondheidsorgfasiliteite te besoek vir vroeë diagnose en behoorlike behandeling.
Description
Keywords
Tuberculosis, Healthcare, Clinics
Citation
Matebesi, Z., Meulemans, H., & Timmerman, C. (2005). Healthcare-seeking behaviour among clinic-based tuberculosis patients. Acta Academica, (Supplementum 1), 154-172.