Die statutêre raamwerk van taalbeleid in openbare skole en die implikasies van die twee Ermelo-uitsprake: kroniek

Loading...
Thumbnail Image
Date
2010
Authors
Colditz, Paul
Deacon, Jaco
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
Afrikaans: ale is die stambome van volkere. Hierdie woorde onderstreep die diep gewortelde emosie en sterk standpunte oor taal. Met hierdie agtergrond en binne die raamwerk van 'n land met 11 amptelike landstale en 'n grondwetlike bedeling met fundamentele regte, is die tafel gedek vir een van die mees omstrede aspekte binne onderwys: taalbeleid binne skole.
Description
Keywords
Citation
Colditz, P., & Deacon, J. (2010). Die statutêre raamwerk van taalbeleid in openbare skole en die implikasies van die twee Ermelo-uitsprake: kroniek. Journal for Juridical Science: Special Issue 1, 123-139.