Die rol van die intertaal by tweedetaalverwerwing

Loading...
Thumbnail Image
Date
2000
Authors
Stander, Magda
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: All speakers have a universal linguistic knowledge which they can apply to any language, making it possible for them to create a linguistic system or interlanguage. Such an interlanguage differs from the standardised form of the second language and can be seen as a variety thereof. Proficiency levels in the interlanguage of a speaker vary from pre-basic to char of a native speaker. Speakers use certain facilitating strategies but certain factors impede the creation of an interlanguage. Contrastive analysis is useful in explaining the origin of language errors while error analysis can increase our knowledge of a speaker's interlanguage and the process of language acquisition.
Afrikaans: Alle sprekers besit 'n universele kennis wat hulle bemagtig om dit op enige taal van toepassing te maak: en 'n linguistiese sisteem of intertaal te skep. Hierdie intertaal is verwyderd van die standaardvorm van die tweedetaal en word as 'n varieteit van die standaardvorm gesien. Die vlakke van bekwaamheid in die intertaal wissel van 'n pre-basiese toe 'n eerstetaalvlak. Alhoewel sprekers sekere strategiee aanwend om hulle te help, is daar sekere faktore war die vorming van 'n intertaal belemmer. 'n Kontrastiewe analise help om die oorsprong van sekere afwykings vas te stel en te verduidelik, terwyl 'n foutanalise gebruik kan word om meer inligting oor 'n spreker se intertaal en die proses van taalverwerwing te bekom.
Description
Keywords
Linguistic, Interlanguage, Linguistic system, Second-language acquisition
Citation
Stander, M. (2000). Die rol van die intertaal by tweedetaalverwerwing. Acta Academica, 32(3), 107-129.