Argeologiese beeldsemiotiek en skilderkuns

Loading...
Thumbnail Image
Date
2000
Authors
Visagie, Johann
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article derives from what was originally a methodological model for the figurative analysis (in terms of images, metaphors, symbols, etc) of discourses, not simply with reference to their supposed origin but also by highlighting the "archaeological" function chat such figures may have in their own right: structuring the way we observe, conceptualise and reflect on things. The aim of the investigation is to establish whether such an image archaeology, where "image" is an umbrella-term for a certain set of tropes, can provide perspectives useful for the kind of analysis practiced by art historians. The result is a proposed network of complexly interrelated images, within which a painting originates and exists for the viewer.
Afrikaans: Hierdie artikel spruit uit 'n projek wat die ontwikkeling van 'n bepaalde semiotiese metodologie behels het - 'n manier om figuratiewe fenomene soos beelde, simbole, metafore, ens te ontleed, nie net met betrekking tot een of ander veronderstelde oorsprong nie, maar ook in terme van die "argeologiese" funksie wat hierdie figure in hulleself het. Die wil sê hulle vermoë om waarneming, konseptualisering of refleksie op een of ander wyse te inisieer of te fundeer. Die doel van die ondersoek is om te kyk in watter mate so 'n beeldargeologie ("beeld" as oorkoepelende term) nuttige perspektiewe sou kon lewer vir skilderkunstige analises. Die resultaat is die blootlegging van 'n vlegwerk van beeldrelasies waarbinne die totstandkoming en betragting van 'n skildery afspeel.
Description
Keywords
Image, Painting, Image archaeology, Image-semiotics
Citation
Visagie, J. (2000). Argeologiese beeldsemiotiek en skilderkuns. Acta Academica, 32(3), 42-72.