Dimensions of a mature quantity surveying profession

Loading...
Thumbnail Image
Date
2008
Authors
Verster, Basie
Hauptfleisch, Dries
Kotzé, Benita
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The initiative of this article was to identify those dimensions that are important determinants in establishing and developing an instrument/indicator to measure/indicate the level of maturity of a profession, in general and the South African profession. A questionnaire based on previous research results done by the authors (research on project management maturity) was compiled to identify and weigh the most important dimensions of a mature quantity surveying learned society. Leaders in the profession and some identified imminent professionals in South Africa, were requested to evaluate these dimensions according to the level of importance of each. Professional development work done by the South African Council for the Quantity Surveying Profession (SACQSP) and the Association of South African Quantity Surveyors (ASAQS) also contributed to the study. The following dimensions were selected and used for this study: education, training, mentorship, continuing professional development (CPD), research, marketing, infrastructure, law & legislation, standardisation, management practices and total quality management. The opinions of the respondents of the quantity surveying profession as a mature and learned society were also tested. A weighting of these dimensions was used to propose a maturity model for the quantity surveying profession. After the results were analysed it became clear that respondents regarded training to be more important than qualifications, thus identifying the need to clearly define the difference between education and training. Training, marketing and management practice were also evaluated to be of similar importance. However, this did not influence the identification of the various dimensions’ importance. The results showed the dimensions that are perceived to be of substantial importance for a mature quantity surveying society. Analysis of results also enabled the proposal of a maturity model for the quantity surveying profession as a learned society.
Afrikaans: Die doel van hierdie studie was om daardie dimensies te identifiseer wat belangrike determinante is in die vestiging en ontwikkeling van ’n meetinstrument wat die vlak van volwassenheid van ’n professie die bourekenaarsprofessie in die besonder, kan bepaal/omskryf. ’n Vraelys gebaseer op vorige navorsingsresultate gedoen deur die outeurs (navorsing oor projekbestuur volwassenheid) is saamgestel om die gewig van die mees belangrikste dimensies van ’n volwasse bourekenaarsgeleerdegemeenskap te identifiseer. Leiers in die professie en sommige geïdentifiseerde prominente professionele persone in Suid-Afrika, is versoek om hierdie dimensies na gelang van die vlak van belangrikheid daarvan te evalueer. Professionele ontwikkelingswerk gedoen deur die Suid-Afrikaanse Raad vir die Bourekenaars Professie (SARBP) en die Vereniging van Suid-Afrikaanse Bourekenaars (VSBR) het ook tot die studie bygedra. Die volgende dimensies is geselekteer en gebruik vir die studie: onderwys, opleiding, mentorskap, voortgesette professionele ontwikkeling (VPO), navorsing, bemarking, infrastruktuur, wetgewing, standardisasie, bestuurspraktyke en kwaliteitsbestuur. Die mening van respondente oor die bourekenaarsprofessie as ’n volwasse en geleerde gemeenskap is ook getoets. Die gewig toegeken aan elk van hierdie dimensies is gebruik om ’n volwassenheidsmodel vir die bourekenaarsprofessie voor te stel. Na ’n analise van die resulte blyk dit duidelik dat respondente opleiding as meer belangrik as kwalifikasies beskou het – vandaar ’n behoefte om die verskil tussen onderwys en opleiding beter te defineer. Opleiding, bemarking en bestuurspraktyke is evalueer as ewe belangrik. Nogtans het dit nie die identifisering van die belangrikheid van elke dimensie beïnvloed nie.
Description
Keywords
Learned society, Mature profession, Maturity model, Quantity surveying
Citation
Verster, B., Hauptfleisch, D., & Kotzé, B. (2008). Dimensions of a mature quantity surveying profession. Acta Structilia: Journal for the Physical and Development Sciences, 15(1), 22-38.