Treatment adherence among tuberculosis patients

Loading...
Thumbnail Image
Date
2004
Authors
Matebesi, Zacheus
Booysen, Frikkie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The main aim of this article is to provide insight into the determinants of treatment adherence among pulmonary tuberculosis patients. The study was conducted at nine clinics in the Free State province of South Africa. The quantitative evidence shows that stigmatisation, the socio-economic circumstances of patients, and migrancy all play important roles in explaining non-adherence. The qualitative evidence identified some of the factors affecting adherence as lack of knowledge about TB, the nonsustainability of educational campaigns, the side-effects of drugs, hunger, lack of family support, the stigma attached to TB, the attitude of health care workers and the long delay before diagnosis. Based on this evidence, recommendations are made for a number of provider-, patient- and community-centred interventions to improve adherence
Afrikaans: Die hoofdoel van hierdie artikel is om insig te verskaf in die determinante wat ’n rol speel in die nakoming van behandelingsinstruksies by pulmonêre tuberkulose pasiënte. Die studie is onderneem by nege klinieke in die Vrystaat provinsie, Suid-Afrika. Die kwantitatiewe bevindinge dui daarop dat stigma, die sosio-ekonomiese omstandighede van die pasiënt en migrasie ’n belangrike rol speel by die verklaring van die nienakoming van behandelingsinstruksies. Sommige van die waargenome faktore wat die nakoming van behandelingsinstruksies beïnvloed, soos gebaseer op die kwalitatiewe bevindinge, sluit in gebrekkige kennis omtrent TB, die nievolhoubaarheid van opvoedkundige programme, newe-effekte van medikasie, honger, gebrekkige gesinsondersteuning, die stigma gekoppel aan TB, die houding van gesondheidsorgwerkers en die lang vertraging alvorens ’n diagnose gemaak word. Voortspruitend uit hierdie bevindinge word aanbevelings gemaak rakende ’n aantal verskaffer-, pasiënt- en gemeenskapsgesentreerde intervensies wat die nakoming van behandelingsinstruksies kan verbeter.
Description
Keywords
Pulmonary tuberculosis patients, Health care providers, Tuberculosis patients
Citation
Matebesi, Z., & Booysen, F. (2004). Treatment adherence among tuberculosis patients. Acta Academica, 36(3), 140-171.