A critique of monuments

Loading...
Thumbnail Image
Date
2004
Authors
Maré, Estelle
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article deals with the purpose of monuments, both sculptural and architectural. At issue is the assessment of the congruence between the aesthetic design and material expression, and the ethical or ideological meaning of monuments. Historical examples have been selected from the category of architectural structures and statues representing defunct ideologies. Such structures are often neglected, vandalised, destroyed, toppled, appropriated or recycled by rival groups. The discussion also focuses on two proposed monuments, both of which are intended to honour the victims of past events inspired by ideological bias. An attempt is made to solve the problem of remembering the past in ways other than the erection of monumental constructions intended to celebrate past or present political ideologies or heroes
Afrikaans: Hierdie artikel handel oor die doel van monumente, sowel beeldhoukunstig as argitektonies. Die bepaling van die kongruensie tussen die estetiese ontwerp of materiële uitdrukking en die etiese of ideologiese betekenis van monumente is hier ter sprake. Historiese voorbeelde is geselekteer uit die kategorie van argitektoniese strukture en standbeelde wat uitgediende ideologieë verteenwoordig. Sodanige strukture word dikwels verwaarloos en deur oproergroepe gevandaleer, vernietig, omgegooi, toegeëien of hergebruik. Vervolgens word gefokus op twee voorgestelde monumente waarmee in beide gevalle beoog word om die slagoffers van gebeure uit die verlede wat deur ’n ideologiese vooroordeel geïnspireer is, te huldig. Ten slotte word gepoog om die probleem op te los om die verlede op die wyse te gedenk. Alternatiewe word voorgestel vir die oprigting van monumentale strukture wat bedoel is om vorige of huidige politieke ideologieë of helde te vereer.
Description
Keywords
Monuments, Purpose of monuments
Citation
Maré, E. (2004). A critique of monuments. Acta Academica, 36(3), 73-97.