Die aard en omvang van bullebakkery in skole: strategieë vir die voorkoming van die probleem

Loading...
Thumbnail Image
Date
2007
Authors
De Wet, Corene
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: It is a common misconception that bullying is part of the process of growing up. Bullying, however, leads to violation of the victim’s human rights and has serious negative consequences for his or her physical, emotional, social and educational wellbeing. It is therefore imperative that ways and means be found to prevent bullying. The aim and purpose of this article is to report on the experiences of a group of Free State learners as victims, spectators and auditors of bullying. This will be done against the background of a literature study. Cognisance will be taken of their strategies concerning the prevention of bullying. The survey indicates that both direct and indirect verbal bullying are a problem in Free State schools. Important elements in the campaign against bullying include maintaining discipline; being conscious of the nature and extent of bullying; establishing a culture of caring, and involvement on the part of both learners and adults.
Afrikaans: Daar bestaan ’n wanpersepsie dat bullebakkery deel van die grootwordproses is. Bullebakkery lei egter tot die skending van die slagoffer se menseregte. Dit het ernstige negatiewe gevolge vir die fisieke, emosionele, sosiale en opvoedkundige welstand van die slagoffer. Dit is dus belangrik dat weë gevind moet word om bullebakkery te voorkom. Die doel van hierdie artikel is om eerstens, teen die agtergrond van ’n literatuurstudie, verslag te doen oor ’n groep Vrystaatse leerders se belewinge as slagoffers, toeskouers en toehoorders van bullebakkery. Tweedens sal gelet word op hulle strategieë oor hoe om bullebakkery te voorkom. Uit die ondersoek blyk dit dat veral direkte en indirekte verbale bullebakkery ’n probleem in Vrystaatse skole is. Die handhawing van dissipline, ’n bewustheid van die aard en omvang van die bullebakkery, die vestiging van ’n omgeekultuur, asook leerder- en volwassenebetrokkenheid is belangrike elemente in die stryd teen bullebakkery.
Description
Keywords
Bullying, Victim’s human rights, Prevention of bullying, Verbal bullying
Citation
De Wet, C. (2007). Die aard en omvang van bullebakkery in skole: strategieë vir die voorkoming van die probleem. Acta Academica, 39(2), 180-207.