Kosgangers se ervarings van bullebakkery: ’n gevallestudie

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

De Wet, Corene
Jacobs, Lynette

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of the Free State

Abstract

English: Despite the many portrayals of bullying at school hostels in biographies, autobiographies, youth and adult fiction, and films, very few research publications deal with violence in general, and bullying in particular, at hostels. The aim of this case study was to address this gap in the South African literature on bullying. This article will report the results of an investigation in 2006 to determine the experiences, observations and perceptions of learners boarding at an Eastern Cape school hostel in relation to the nature and extent of bullying.
Afrikaans: Ten spyte van die uitbeelding van bullebakkery in skoolkoshuise in biografieë, outobiografieë, jeug- en volwassefiksie asook rolprente, is daar min navorsingspublikasies oor geweld in die algemeen, en bullebakkery in die besonder, in koshuise. Die doel van hierdie gevallestudie was om dié leemte in die Suid-Afrikaanse bullebakliteratuur aan te spreek. Die artikel rapporteer oor die resultate van ’n ondersoek in 2006 om leerders verbonde aan ’n Oos-Kaapse koshuis se ervaringe, waarnemings, asook persepsies oor die aard en omvang van bullebakkery vas te stel.

Description

Citation

De Wet, C., & Jacobs, L. (2008). Kosgangers se ervarings van bullebakkery: 'n gevallestudie. Acta Academica, 40(1), 197-235.

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By