Die Civil Union Act, Draft Domestic Partnership Bill en moontlike deregulering van die huwelik

Loading...
Thumbnail Image
Date
2009
Authors
Bakker, P.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: The Civil Union Act 17/2006 is compared to the Marriage Act 25/1961 to determine whether similar life partnerships should be regulated by more than one act. Thereafter the Draft Domestic Partnership Bill is investigated to determine the intended future marriage law system of South Africa. It is clear from the discussion that a hierarchy of personal relationships exist. Such a hierarchy does not promote diversity and a meassure of deregulation of marriage is proposed as a more suitable solution.
Afrikaans: Die Civil Union Act 17/2006 word vergelyk met die Huwelikswet 25/1961 om te bepaal of dit nodig is om soortgelyke lewensverhoudings deur meer as een wet te reguleer. Daarna word gekyk na die voorgestelde Draft Domestic Partnership Bill om te bepaal wat die beoogde huweliksregmodel vir Suid-Afrika is. Hier word aangedui dat daar ’n hiërargie van lewensverhoudings bestaan. So ’n hiërargie bevorder nie diversiteit nie en daar word gevra of ’n mate van deregulering van die huwelik nie dalk ’n beter oplossing sal bied nie.
Description
Keywords
Marriage law system, South Africa, Life partnership, Marriage Act 25/1961
Citation
Bakker, P. (2009). Die Civil Union Act, Draft Domestic Partnership Bill en moontlike deregulering van die huwelik. Journal for Juridical Science, 34(1), 1-20.