The art of the brick: reviewed
Abstract
English: To celebrate Australia’s strong tradition of brick architecture, as well as the
largely unsung art of bricklaying, Australian architect and curator, Derham
Groves, organized two complementary public exhibitions of full-scale brick
structures designed by various architects and artists. The results were an intriguing
mixture of art and the everyday, as Groves describes in the following article. Afrikaans: Derham Groves, die Australiese argitek en kurator het twee openbare uitstallings
oor volskaalse steen strukture wat deur verskeie argitekte en kunstenaars
ontwerp is, georganiseer om die sterk Australiese tradisie van steen argitektuur
asook die kuns van messelwerk te vier. Die resultaat was ’n intrigiese mengsel
van kuns en die alledaagse soos wat deur Groves in die volgende artikel
beskryf word.