’n Oorsig oor boukonstruksie as vak in argitektuur aan die Universiteit van Pretoria in die tydperk 1943-2005

Loading...
Thumbnail Image
Date
2005
Authors
Wegelin, Hans
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Boukonstruksie is tradisioneel ’n kernvak in die graadkursus in Argitektuur aan die Universiteit van Pretoria. Die vak ondersoek die vernuf van bou, en lewer ’n belangrike bydrae tot die studie van die ontwerp van geboue. Die verloop van die vak sedert stigting van die Departement Argitektuur in 1943 aan UP word beskryf, waartydens die kursus moes tred hou met ’n veranderende wêreld. ’n Oorsig oor vroeë wêreldwye opleiding in konstruksie ontbloot die draad van handwerk en vakmanskap wat deur die Middeleeue loop, die stryd en ondergang van die Kunsvlytbeweging (Arts and Crafts Movement), die industrialisasie van die Moderne Beweging, en die kommersialisme van vandag. Verandering in aanslag van doseer en leer in Konstruksie aan UP word deur omstandighede en doseerpersoonlikhede beïnvloed, en word in drie tydperke ingedeel: die tydperk 1943 1960, ’n tyd van ontwaking en die begin van ongekende groei; die tydperk 1961 1985, oorheers deur ’n wetenskaplike aanslag en groot bou aktiwiteite; die tydperk 1986 , wat volg op politieke en sosiale omwenteling en ’n ontploffing in kennis en bouprodukte.
Afrikaans: Building Construction is traditionally a core subject in the degree course in Architecture at the University of Pretoria. The subject examines the skill of building, and delivers an important contribution to the study of the design of buildings. The course of the subject since inception of the Department of Architecture in 1943 at UP is described, during which time it had to keep up with a changing world. A review of early global construction training reveals the thread of craft and workmanship through the Middle Ages, the struggle and demise of the Arts and Crafts Movement, the industrialisation of the Modern Movement, and today’s commercialism. Change in emphasis on teaching and learning in Construction at UP is influenced by circumstance and teaching personnel, and is divided into three periods: the period 1943 1960, a time of awakening and the start of unparalleled growth; the period 1961 1985, domin ated by a scientific approach and vast building activities; the period 1986 , following on political and social change and an explosion of knowledge and building products.
Description
Keywords
Building construction, University of Pretoria, Architecture
Citation
Wegelin, H. (2005). ’n Oorsig oor boukonstruksie as vak in argitektuur aan die Universiteit van Pretoria in die tydperk 1943-2005. Acta Structilia, 12(1), 83-96.