Browsing Natural and Agricultural Sciences by Issue Date
Now showing items 1-20 of 1659
-
Suid-Afrikaanse plant visgifstowwe VII, struktuurstudies op verbindinge geisoleer uit Neorautanenia edulis C.A. Sm.
(University of the Free State, 1957)Afrikaans: Neorautanenia Edulis CA Sm. is 'n bolplant wat voorkom in die Noordelike dele van Transvaal en wat deur die inboorlinge aldaar in gedroogde verpoeierde vorm as visgif aangewend word. Hierdie verhandeling is 'n ... -
Ondersoekinge oor die afbraak van aromatiese verbindings deur mikro-organismes
(University of the Free State, 1960-01)English: 1. In a survey of the relevant literature the methods of investigation, the systematic and biochemical aspects and the significance of microbial degradation of aromatic compounds has been discussed. 2. In a ... -
Neotenoon, dehidroneotenoon en struktuur-verwante verbindinge uit Neorautanenia edulis C.A. Sm.
(University of the Free State, 1964-01)In die werk is daarin geslaag om die struktuur-chemiese verwantskap tussen neotenoon (I) C19H14O6, dehidroneotenoon (II) C19H12O6 en neodulin (III) C18H12O5 bo enige redelike twyfel te bewys. (Neodulin vervang die naam ... -
Die geologie van die serie Stormberg in die sisteem Karoo, suid van Bethlehem, O.V.S.
(University of the Free State, 1964-08)Afrikaans: 'n Gebied tussen Bethlehem en Fouriesburg, waarin alle etages van die Etage Bo-Beaufort tot die Etage Drakensberg verteenwoordig is, is gekarteer asook die veldgegewens opgeteken. Oor geskikte roetes in die ... -
Die transpirasie van 'n aantal Karoobossoorte
(University of the Free State, 1964-12)Afrikaans: Die Karoobossies speel 'n belangrike rol as dierevoedsel in die Karoogebied en tree ook op as indringerplante na die noorde en die ooste. Aangesien hierdie unieke dwergstruike meesalonder droogtetoestande groei ... -
Struktuurondersoek van die isoflavanoïde uit Neorautanenia ficifolia (Benth ex Harv.) C.A. Sm.
(University of the Free State, 1965-01)Abstract not available -
Die Hoesch ketoonsintese met spesiale verwysing na die sintese van deoksibensoïene
(University of the Free State, 1966)Afrikaans: Uit vroeëre sintetiese werk in die isoflavanoïedchemie uitgevoer in die Departement Chemie, Universiteit van die Oranje- Vrystaat het dit geblyk dat metoksi-en / of metileendioksigroepe, gesubstitueer in ... -
Invoer en verspreiding van petroleumprodukte in die Republiek van Suid-Afrika; 'n verkeers-geografiese ontleding
(University of the Free State, 1966-03)Abstract not available -
Bepaling van die elastisiteitskonstantes van yster enkel-kristalle
(University of the Free State, 1966-10)Abstract not available -
Homolitiese en heterolitiese splitsingsreaksies van disulfiedbindings
(University of the Free State, 1966-12)Afrikaans: Hierdie verhandeling behels 'n ondersoek van enkele splitsingsreaksies van die disulfiedbinding. 'n Aantal onsimmetriese disulfiede van lae molekulêre gewig, asook onsimmetriese disulfiede gevorm tussen proteïene ... -
The relationship between mineralisation and structure in the Pilgrim's Rest - Sabie gold-field
(University of the Free State, 1967-11)The area that was investigated, covers the metallogenetic province of the Sabie-Pilgrim's Rest Gold-field in the Eastern Transvaal. The geological formations include the Basement Granite, Godwan Formation, Wolkberg Formation, ... -
Die sintese en oksidasie van hoogmolekulere vertakteketting koolwaterstowwe, deel II
(University of the Free State, 1968-01)Abstract on page (i) to (viii) in Afrikaans -
Stedelik-geografiese patrone van Queenstown
(University of the Free State, 1968-12)Abstract not available -
Die sedimentologie van die Etage Holkranssandsteen, sisteem Karoo
(University of the Free State, 1969)Afrikaans: 'n Regionale, sedimentologiese studie van die Etage Holkranssandsteen is gedurende Maart 1968 tot Maart 1969, in Natal, Noordoos-Kaapland, die Vrystaat en Lesotho, voltooi. Die etage is in drie rotsstratigrafiese ... -
Die kristalstruktuur van 1,2-bis (2-metielpiridinium) etaantetrasianonikkellaat (II) en die kinetika van die bereiding van verwante kwaternere ammoniumsoute
(University of the Free State, 1969-12)Afrikaans: Verskeie pogings is al aangewend om die bindingsgeaardheid van die sianiedgroep in komplekse sianiedverbindings te bepaal met behulp van spektrofotometriese metodes. Alhoewel die verskeie metodes al dikwels ... -
'n Geografiese analise van die Bantoebevolking van die Oranje-Vrystaatse Goudveld
(University of the Free State, 1970-01)Abstract not available -
A sedimentological study of the conglomerates in the Elsburg stage on the Welkom and Western holdings gold mines
(University of the Free State, 1970-12)A sedimentological description of the layers of conglomerate in the Elsburg Stage of the Witwatersrand System, as disclosed by 23 boreholes and underground development on the Welkom and Western Holdings Gold Mines in ... -
Korreksiefaktore by seleksie van Merinoskape
(University of the Free State, 1971-01)English: Investigation was conducted into the influence of the age of dam and twinning on body weight, greasy fleece weight and certain fleece characteristics on lambs up to the age of 10 months. The above-mentioned ... -
'n Morfologiese studie van die genus Acacia Miller in Suid-Afrika
(University of the Free State, 1971-07)English: The genus Acacia is an extensive one with representatives in Africa, America, Asia and Australia. When Bentham revised the subfamily Mimosoideae in 1875 he divided the taxon into six subgenera. All the South ... -
Studies oor die toeganklike fosforstatus van sekere Vaalhartsgronde
(University of the Free State, 1971-12)Afrikaans: Op die Vaalhartsbesproeiingskema is 30 veldproewe uit gelê om die toeganklike fosforstatus van die verteenwoordigende gronde te bepaal. Sitroensuur-P, Bray-P, Olsen-P, CAL-P en hars-P uit die grond geëkstraheer, ...