Die loopbaanbelewenis van akademici aan Suid-Afrikaanse universiteite: CAP ondersoek

Loading...
Thumbnail Image
Date
2010
Authors
Wolhuter, Charl
De Wet, Corene
Higgs, Philip
Higgs, Leonie
Ntshoe, Isaac
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article aims to explain how South African academics experience their professional lives during different career phases by employing data from the international Changing Academic Profession (CAP) investigation into the academic profession. Two perturbing aspects emanate from the research. First, how academics during the early career phase (ages 20-39 years) experience being constricted, in view of their roles as researchers and the fact that this phase is typically the most creative in one’s career. Similarly, the fact that academics in the mid-career phase (ages 40-55 years) show the lowest levels of job satisfaction is a cause for concern, as these years are typically the most productive in one’s career.
Afrikaans: Die doel van hierdie artikel is ’n uitklaring van hoe Suid-Afrikaanse akademici tydens verskillende loopbaanfases hulle professionele lewens beleef deur gebruik te maak van data van die internasionale Changing Academic Profession (CAP)-ondersoek na die akademiese professie. Twee aspekte tree na vore. Eerstens akademici in die vroeë loopbaanfase (20-39 jaar) se belewing van ingeperktheid, gesien in die lig van hulle rol as navorsers en die feit dat hierdie lewensjare tipies die kreatiefste in ’n persoon se loopbaan is. Insgelyks is die feit dat akademici in die middelloopbaanfase (ouderdom 40-55 jaar) die minste werkstevredenheid toon kommerwekkend, aangesien dié middelloopbaanfase tipies die produktiefste in ’n persoon se lewe is.
Description
Keywords
Academics, Careers, Changing Academic Profession (CAP)
Citation
Wolhuter, C., De Wet, C., Higgs, P., Higgs, L., & Ntshoe, I. (2010). Die loopbaanbelewenis van akademici aan Suid-Afrikaanse universiteite: CAP ondersoek. Acta Academica, 42(3), 145-168