Ondersoek na die ontwikkeling van die religieuse oordeel van kinders tussen ag en twaalf jaar, om vas te stel in hoeverre die religieuse doelstelling verwesenlik word

Loading...
Thumbnail Image
Date
1956-11
Authors
Van Loggerenberg, Niel Tobias
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
Afrikaans: In hierdie verhandeling gaan dit oor 'n ondersoek na die ontwikkeling van die religieuse oordeel by kinders tussen die ouderdomme ag en twaalf met die doel om vas te stel in hoeverre die godsdienstige opvoedkundige doelstelling verwesenlik word in genoemde kinderfase.
Description
Dissertation (M.Ed. (Biblical Science))--University of the Free State, 1956
Keywords
Children -- Religious life, Religious education
Citation