Search
Now showing items 11-20 of 184
Aspekte van die algemene biologie van Culex (culex) theileri Theobald (Diptera: Culicidae)
(University of the Free State, 1984-01)
English: Since little is known of the occurence, distribution and possible vector roles of mosquitoes in the western Orange Free State, a trapping survey was undertaken to determine the species richness, relative abundance ...
'n Beskouing van die betekenis van die administratiewe teorie van organisering in die Suid-Afrikaanse staatsdiens
(University of the Free State, 1983-11)
Abstract not available
Die destabilisasie van die blanke regering in Rhodesië oor die periode 1965 (UDI) tot 1980 (bewindsoorname deur 'n swart-meerderheidsregering)
(University of the Free State, 1985-12)
Afrikaans: Die verhandeling hanteer hoofsaaklik die destabiliseringstryd
wat in die voormalige Rhodesië geheers het.
In die konteks is daar veral van die historiese metode
gebruik gemaak.
Vanuit die vertrekpunt van die ...
Die rol van die Departement van Gemeenskapsbou in die bevordering van die algemene welsyn
(University of the Free State, 1981-06)
Abstract not available
Die verhoor van Gaius Rabirius in historiese, meer bepaald juridiese en polities-staatkundige perspektief
(University of the Free State, 1983-01)
Afrikaans: Die Pro Rabirio is 'n rede wat Cicero in die loop van 'n strafverhoor gelewer het, maar by die eerste deurlees daarvan besef 'n mens dat dit hier om veel meer gaan, en om 'n vreemde verloop en saak.
Die feit ...
Die problematiek van tyd en ruimte as verhalende elemente van die speelfilm
(University of the Free State, 1983)
English: The purpose of this study is to identify and explore the problems surrounding time and space as narrative elements of the narrative film. Theorists differ in their views on cinematic tenses. Some claim there is ...
'n Ondersoek na die katalogusgebruik in die Hoofbiblioteek van die Universiteit van die Oranje-Vrystaat
(University of the Free State, 1981-01)
Abstract not available
Persoonlikheidstrekke as keuringsveranderlikes vir doeltreffende eerste-vlak-toesighouding in die Bloemfonteinse Munisipaliteit
(University of the Free State, 1982-11)
Afrikaans: Die eerste-vlak-toesighouer speel 'n uiters belangrike rol in die
effektiewe funksionering van die organisasie. As skakel tussen
die gewone werkers en bestuur moet hy as aangesig-tot-aangesig
leier van sy ...
'n Ondersoek na die aanlegprofiel en beroepsoriëntering van universiteitstudente
(University of the Free State, 1983-01)
Afrikaans: 1. 'n Ondersoek is ontwerp en uitgevoer, om die aanlegprofiel en beroepsorientasie van universiteitstudente te ondersoek. Die basiese hipotese wat getoets is, was dat meer-suksesvolle manlike- en vroulike studente, ...
An evaluation of the effectiveness of the form series test in the selection of semi-skilled labourers
(University of the Free State, 1989-05)
The present study evaluates the effectiveness of the Form Series Test as a selection measure for semi-skilled
labourers.
There are relatively few reported projects on the selection of semi-skilled labourers. The literature ...