Search
Now showing items 1-10 of 12
Aspekte van die algemene biologie van Culex (culex) theileri Theobald (Diptera: Culicidae)
(University of the Free State, 1984-01)
English: Since little is known of the occurence, distribution and possible vector roles of mosquitoes in the western Orange Free State, a trapping survey was undertaken to determine the species richness, relative abundance ...
Ontwikkeling van 'n omvattende beplanningstelsel vir 'n Suid-Afrikaanse universiteitsbiblioteek
(University of the Free State, 1984-01)
Abstract not available
Potassium relationships in selected eutrophic hutton soils of irrigation areas
(University of the Free State, 1984-10)
The relationship between red leaf disease and soil fertility
status was studied in the glasshouse. For red leaf disease
affected plants grown on Mangano soils, no effective fertilizer
treatment could be found. However, ...
Dionysius of Halicarnassus: De Demosthene: a critical appraisal of the status quaestionis, followed by a glossary of the technical terms
(University of the Free State, 1984-01)
Afrikaans: In die De Demosthene word die navorser gekonfronteer met 'n aantal probIeme wat in die geskiedenis van navorsing oor dié boek telkens weer na vore gekom het. Eerstens word mens getref deur die probleem van waaroor ...
Die verhouding van die Israel-spreuk tot die ander volkerespreuke in die boek Amos 1 en 2
(University of the Free State, 1984-06)
Afrikaans: 1. Inleiding: In hierdie studie word die terrein van teksuitleg betree. 'n Verkenning van die veld toon aan dat daar 'n groot mate van verwarring bestaan en dat n eksperimentele tyd beleef word.
Die doel van ...
'n Vakdidaktiese ondersoek na fisiologie as deel van voorgraadse geneeskundige opleiding, toegespits op doelformulering vir 'n kursusontwerp in fisiologie
(University of the Free State, 1984-12)
Afrikaans: Die onderwys van fisiologie, as 'n basiese mediese wetenskap, word by die meerderheid geneeskunde-fakulteite hier
ter lande en elders in die wêreld as deel van die eerste
jare van voorgraadse geneeskundige ...
Profisetinidiene: die eerste sintese van tetraflavanoiede: bi- en triflavanoiede met terminale diolfunksie
(University of the Free State, 1984-01)
Afrikaans: Chemici in die flavanoiedveld leun swaar op spektroskopiese metodes ter ontrafeling van die komplekse strukture van bi- en hoëre flavanoiede. Die kragtigste van hierdie tegnieke naamlik ultra-hoë resolusie
1H ...
Atropisomerie in nuwe tipe bifeniel en o-terfeniel gekondenseerde tanniene
(University of the Free State, 1984-03)
Afrikaans: Chemiese ondersoek van die kernhout van Prosopis gZanduZosa
het aan die lig gebring dat dit oor 'n komplekse flavanoïedinhoud beskik. As gevolg van hierdie kompleksiteit, was genoegsame materiaal en 'n aantal ...
Die rol van kreatiwiteit en eksperimentele klastegnieke in die musikale ontwikkeling van die hedendaagse skoolkind
(University of the Free State, 1984-01)
Afrikaans: Die inhoud van hierdie verhandeling gee 'n algemene oorsig oor die historiese agtergrond en totstandkoming van eksperimentele musiek soos deur baanbrekers o.a. Kodaly, Grff, Schafer, Paynter, Brian, Dennis en ...
Die mededinging tussen die manlike en vroulike voornaamwoord in Afrikaans
(University of the Free State, 1984-06)
Die probleem wat in die verhandeling onder die loep kom het drie fasette, naamlik:
- die manlike dominansie in die taal van mans en vrouens;
- die konkurrensie van hy/sy en hy/dit en om die dominansie te bepaal:
- die ...