Search
Now showing items 1-10 of 14
'n Vergelykende ondersoek na die betekenis van die klaviersertifikaateksamens van verskillende eksaminerende liggame in die musikale ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse klavierleerling
(University of the Free State, 1982-06)
Afrikaans: Die eerste hoofstuk is gewy aan 'n bespreking van die terminologie, evaluering en meting om sodoende 'n uiteindelike definisie van die begrip musiekeksamen te bepaal. 'n Eksamen word as een van die belangrikste ...
Lokale realisme in speelprente van Raro en Carfo: 'n inhoudsontleding
(University of the Free State, 1988-12)
A survey of the literature showed that a group of Afrikaners, from about 1938, strifed to create Afrikaans films which would be cultural products of the Afrikaner. Their motivation was to combat the cultural imperialism ...
Die Zuid-Afrikaansche Republiek en Groot-Brittanje se stryd om Delagoabaai,1889 - 1899
(University of the Free State, 1988-11)
Afrikaans: Die strewe om deur Delagoabaai vrye toegang tot die see te verkry, loop soos 'n goue draad deur die geskiedenis van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Leiers soos A. H. Potgieter, M. W. Pretorius, T. F. Burgers ...
Die Zuid-Afrikaansche Republiek en Delagoabaai - beveiligingspogings met betrekking tot toegang tot die see, 1889 - 1894
(University of the Free State, 1983-10)
Afrikaans: Die ideaal om deur Delagoabaai vrye toegang tot die see te verkry, loop soos 'n goue draad deurdie geskiedenis van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Leiers soos A. H. Potgieter, M. W. Pretorius en T. F. Burgers ...
Die Vrystaatse Jeugkoor: 'n historiese, evaluerende en vergelykende ondersoek
(University of the Free State, 1987-05)
Afrikaans: Die primêre doelstelling van hierdie studie was om 'n grondige ondersoek na die vestiging en organisasie, asook die ontwikkelingsgeskiedenis van die Vrystaatse Jeugkoor te doen. Die navorsing is toegespits op ...
Rolprentresensies: 'n kwalitatiewe en kwantitatiewe ontleding
(University of the Free State, 1981-12)
The purpose of the present study was to determine the standard and the nature of film reviews in South Africa. This was done in two phases: Firstly the general requirements and functions of film reviews were established ...
Die daarstelling van 'n funksionele organisatoriese struktuur vir gimnastiek in die Oranje-Vrystaat
(University of the Free State, 1989-11)
Afrikaans: Sport, en meer spesifiek artistiese gimnastiek vind sy fundering
in spel en dus moet die spelmoment by sport teenwoordig wees. Gimnastiek ondanks die intensiteitswisseling, is 'n spelvorm wat met fi sieke ...
Die litostratigrafie en strukturele aspekte van die suidwestelike rand van die Kaapvaal-kraton, wes van Prieska, Noord-Kaapland
(University of the Free State, 1981-07)
The geohydrology of the dolomite aquifers of the Malmani subgroup in the South-Western Transvaal, Republic of South Africa
(University of the Free State, 1981)
The studied area includes the Plalmani Subgroup dolomite outcrops and
sub-outcrops extending between the Klip River in the east and the town of
Ventersdorp in the west.
The composition, structures and nature of the ...
Die musieklewe in Kroonstad tussen 1904 en 1985
(University of the Free State, 1986-01)
Afrikaans: Die klem val in hierdie verhandeling op die plattelandse musiekliefhebber en amateurmusikus wat binne 'n betreklik afgesonderde gemeenskap daarin slaag om 'n kunsvorm lewend te hou. Die algemene beskouing dat ...