Search
Now showing items 1-4 of 4
Die musiekgeskiedenis van Oos-Londen 1872 - 1922
(University of the Free State, 1985-06)
Afrikaans: Die bronnemateriaal van hierdie proefskrif is feitlik geheel en al geneem uit die plaaslike nuusblad, die Daily Dispatch, wat dikwels gedetailleerde verslae oor Oos-Londen se konsert-aktiwiteite gepubliseer het. ...
Die Vrystaatse Jeugkoor: 'n historiese, evaluerende en vergelykende ondersoek
(University of the Free State, 1987-05)
Afrikaans: Die primêre doelstelling van hierdie studie was om 'n grondige ondersoek na die vestiging en organisasie, asook die ontwikkelingsgeskiedenis van die Vrystaatse Jeugkoor te doen. Die navorsing is toegespits op ...
Die Zuid-Afrikaansche Republiek en Groot-Brittanje se stryd om Delagoabaai,1889 - 1899
(University of the Free State, 1988-11)
Afrikaans: Die strewe om deur Delagoabaai vrye toegang tot die see te verkry, loop soos 'n goue draad deur die geskiedenis van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Leiers soos A. H. Potgieter, M. W. Pretorius, T. F. Burgers ...
Die Zuid-Afrikaansche Republiek en Delagoabaai - beveiligingspogings met betrekking tot toegang tot die see, 1889 - 1894
(University of the Free State, 1983-10)
Afrikaans: Die ideaal om deur Delagoabaai vrye toegang tot die see te verkry, loop soos 'n goue draad deurdie geskiedenis van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Leiers soos A. H. Potgieter, M. W. Pretorius en T. F. Burgers ...