Search
Now showing items 1-10 of 200
Dionysius of Halicarnassus: De Demosthene: a critical appraisal of the status quaestionis, followed by a glossary of the technical terms
(University of the Free State, 1984-01)
Afrikaans: In die De Demosthene word die navorser gekonfronteer met 'n aantal probIeme wat in die geskiedenis van navorsing oor dié boek telkens weer na vore gekom het. Eerstens word mens getref deur die probleem van waaroor ...
The relationship between non-formal education, formal education and the private sector in a system for the provision of education for the Republic of South Africa
(University of the Free State, 1986-01)
As a study in the field of Comparative Education, the research deals with the patterns of provision of non-formal education which evolved as they developed in South Africa and the United Kingdom, influenced by historical ...
Die soewereiniteit van God in Bybelse perspektief met die oog op wetenskap en onderwys
(University of the Free State, 1985-12)
Afrikaans: Gesien vanuit Christelik-gelowige oogpunt dui die tema op een van die mees fundamentele konstateringe van die Heilige Skrif, naamlik die soewereiniteit van God oor sy ganse skepping. Die implikasie van hierdie ...
Die ontwikkelingsgeskiedenis van die Vrystaat tydens die administrateurskap van J. W. J. C. (Sand) du Plessis
(University of the Free State, 1988)
Afrikaans: 'n Studie is gemaak oor die breë front van die ontwikkelingsgeskiedenis van
die Vrystaat vanaf 1959 tot 1969. Uit die aard van die saak is dit 'n
geweldige wye onderwerp en kon slegs dieptesnitte gemaak word ...
'n Onderwyskundige studie oor rekenaarondersteunde onderrig met spesiale verwysing na dosente-ontwikkeling in universiteitsonderwys
(University of the Free State, 1986-09)
Abstract not available
'n Epidemiologiese ondersoek na die geneesmiddelgebruikpatroon onder die volwasse blanke bevolking van die Oranje-Vrystaat
(University of the Free State, 1986-01)
Afrikaans: Algemeen: Die geneesmiddelgebruikspatroon onder die volwasse blanke van die Oranje-Vrystaat is ondersoek met behulp van 'n vraelys wat anoniem beantwoord is.
Respondente is groepsgewys met mekaar vergelyk, ...
Die sedimentologie van die Soutpansbergsteenkoolveld met spesiale verwysing na steenkoolvorming
(University of the Free State, 1980)
Afrikaans: Die Karoolae noord van die Soutpansberg is geleë in die Tshipise-kom wat tydens vorming deur oos-wesverskuiwings beheer is. 'n Hoë rug in die vloer verdeel die kom in die weste in 'n suidelike en 'n noordelike ...
The geology of an area west of Welkom, O.F.S.: (degree blocks 2825 A and B and 2826 A)
(University of the Free State, 1980-10)
Rocks present in the mapped area range from Early Precambrian (Easement granite) to the most recent deposits of aeolian sands, alluvium, gravel and calcrete. Outcrops of Ventersdorp rocks are scarce and widely scattered. ...
'n Vergelykende studie van die groeivermoëns van vier tilapia spesies in natuurlike en intensiewe produksie-eenhede
(University of the Free State, 1988-11)
English: The growth rates of four tilapia species were compared under
natural and intensive conditions. This was done to find the
fish species most suitable for fish farming purposes in South
West Africa.
All four ...
Vitamien B6 metabolisme in die eritrosiet met aspartaataminotransferase as biologiese merker
(University of the Free State, 1983-01)
Afrikaans: In hierdie studie is daarin geslaag om 'n gestandaardiseerde metode vir
die bepaling van AST aktiwiteit op 'n outomatiese analiseerder (Gilford
3500 sisteem) te ontwikkel. 'n Preïnkubasietyd van minstens 10 ...