Search
Now showing items 1-10 of 156
Die politieke implikasies van swart verstedeliking in Suid-Afrika, 1939 - 1946
(University of the Free State, 1978-12)
Die verstedeliking van die swartes het veral vanaf 1902 'n aanvang geneem en stelselmatig toegeneem totdat dit gedurende die Tweede Wêreldoorlog geweldig momentum gekry het. Met die totstandkoming van sekondêre nywerhede ...
Aspects of the hydrogeochemistry of the Karoo sequence in the Great Fish River basin, Eastern Cape Province, with special reference to the groundwater quality
(University of the Free State, 1978-12)
The aim of the study was to examine some of the major aspects responsible for the chemical quality of the groundwater in the Great Fish River Basin and its influence on the irrigation water. Approximately 18 000 ha of land ...
The effect of modelling and contrast modelling on communication
(University of the Free State, 1979-12)
Abstract not available
Die beheer, behandeling en lewe van die krygsgevangenes gedurende die Anglo-Boereoorlog, 1899 - 1902
(University of the Free State, 1975)
Afrikaans: Die lewe en behandeling van die Boerekrygsgevangenes van die Anglo-Boereoorlog behoort tot 'n haas onbekende hoofstuk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Daar bestaan wel enkele publikasies in die vorm van ...
'n Ondersoek na die selfkonsep van die fisies gestremde leerling
(University of the Free State, 1977-12)
Afrikaans: Die doel van die ondersoek was enersyds om die selfkonsep
van die fisies gestremde leerling te bepaal en andersyds om
te poog om vas te stel wat dié leerling se verhoudinge met
die verskillende aspekte van ...
Opleiding van voedseldienspersoneel by hospitale in die Oranje-Vrystaat
(University of the Free State, 1979-03)
Afrikaans: Die opleiding van personeel by enige instelling behoort hoog op die prioriteitslys van maatreëls vir die bevordering van doeltreffendheid te verskyn. Opleiding van personeel het nie slegs ten doel om funksionele ...
Die rol van registrasie by die oordrag van eiendomsreg in grond
(University of the Free State, 1976)
Abstract not available
Staatsveiligheid: 'n studie van terreur en ondermyning in die Republiek van Suid-Afrika
(University of the Free State, 1974-09)
No abstract available
'n Eksperimentele ondersoek na die doeltreffendheid van twee alternatiewe doseermetodes in die aanvangskursus van Sielkunde as universiteitsvak
(University of the Free State, 1975-11)
Abstract not available
Die sendingaktiwiteite van die Ned. Geref. Kerk in die Oranje-Vrystaat tot 1910
(University of the Free State, 1970)
Afrikaans: Met hierdie studie is 'n poging aangewend om 'n oorsig te gee van die werk wat die N. G. Kerk in die Oranje-Vrystaat gedurende die periode 1864 tot 1910 ten opsigte van die sending binnelands sowel as buitelands ...