Search
Now showing items 1-10 of 25
Sintese en struktuur van Pirano-isoflavanoïede
(University of the Free State, 1977-01)
Afrikaans: Die medisinale gebruik (waarskynlik as antiseptikum) van die bas van
Dalbergia nitidula Welw. ex Bak. (Leguminosae) deur inboorlinge het
tot die huidige chemiese ondersoek aanleiding gegee.
Hierdie ondersoek ...
The influence of feeding various roughage: concentrate ratios on milk production of Friesland cows
(University of the Free State, 1974-12)
1. In a single-lactation 240-day continuous trail, 64 lactating dairy animals were used to study input-output response to complete rations. Nine first-calf heifers and seven cows were allotted by the procedure of balancing ...
Die geologie in die omgewing van Britstown
(University of the Free State, 1977)
Afrikaans: 'n Stratigrafiese kolom is met behulp van geologiese kartering en profiele vir die gebied opgestel. Die twee eenhede van die Ventersdorpgroep kan gekorreleer word met die eenhede in die Bothaville-omgewing. Die ...
Studies on the survival of Verticillium dahliae in soil
(University of the Free State, 1979-12)
Various aspects concerning the survival of Verticillium dahliae
Kleb. in soil, in the field, green-house, and laboratory were
studied. 'With biological control in mind, attention was paid
to factors affecting antagonists ...
'n Geografiese analise van die Bantoebevolking van die Oranje-Vrystaatse Goudveld
(University of the Free State, 1970-01)
Abstract not available
Die teeltstruktuur van die Suid-Afrikaanse merino
(University of the Free State, 1977-12)
English: 1. An analysis of the flock records kept by the Merino Stud
Breeders' Association of South Africa is made. A qualitative
classification of studs according to definition is made in an
effort to determine the ...
Die geologie van die gebied Poortjie 3022B in die distrikte Britstown, Carnarvon, Prieska en Victoria-Wes, Noord-Kaapland
(University of the Free State, 1977)
Die geologiese geskiedenis van die gebied was kompleks en word gekenmerk deur verskeie diskordansies en klinodiskondansies asook vulkanisme, vervorming, metamorfose en vergletsering.
Die oudste gesteentetipe is die ...
Totaalsintese en toksisiteit van 'n nuwe 12a-O-metielrotenoied: fitochemie van verwante isoflavonoiede
(University of the Free State, 1976-12)
Afrikaans: Hierdie proefskrif behels die chemiese ondersoek van 'n reeks
verwante natuurprodukte, waaronder 'n aantal fisiologies aktiewe
rotenoïede, uit die bol van Neorautanenia amboensis. Tydens
die ondersoek is daar ...
Die geohidrologie in die opvanggebied van die Moloporivier in die Noordelike Kalahari
(University of the Free State, 1977)
Afrikaans: Die gebied wat 58 153 km2 beslaan en waarvan ongeveer 75
persent met sand bedek is, is uitsluitlik van ondergrondse water
afhankliko Die gesteentes le hoofsaklik in die westelike en
suidelike dele blootgele ...
'n Morfologiese studie van die genus Acacia Miller in Suid-Afrika
(University of the Free State, 1971-07)
English: The genus Acacia is an extensive one with representatives in Africa,
America, Asia and Australia. When Bentham revised the subfamily Mimosoideae
in 1875 he divided the taxon into six subgenera. All the South ...