Search
Now showing items 1-5 of 5
Die opstel en standaardisering van 'n aktiwiteitsvoorkeur-analisetoets
(University of the Free State, 1983-07)
Afrikaans: 'n Probleem word ondervind met die indeling van belangstelling. Bestaande
indelings differensieer onnodig fyn tussen verskillende soorte belangstelling.
Alle werksoorte besit in 'n sekere mate teoretiese, ...
'n Ondersoek na die praktiese bruikbaarheid van die aanlegprofieltoetse in die S.A. Weermag
(University of the Free State, 1982-12)
Afrikaans: 1. Doel van die ondersoek. In die poging om mense te klassifiseer volgens hulle aanlegte of basiese vermoens het daar verskeie indelings ontstaan. 'n Verdere
indeling wat in hierdie verhandeling ondersoek is, ...
'n Ondersoek na die verband tussen organisasieklimaat en werkstevredenheid van vakkundige personeel in 'n staatsdepartement
(University of the Free State, 1985-06)
Abstract not available
'n Ontleding van die waarde van die 19-veld-belangstellingsvraelys as 'n bykomende keuringsinstrument van verkeerspersoneel vir die Suid-Afrikaanse Vervoerdienste
(University of the Free State, 1983-06)
Abstract not available