Browsing Economic and Management Sciences by Issue Date
Now showing items 1-20 of 383
-
Die invloed van spoorwegtariewe op die vestiging van nywerhede in Bloemfontein
(University of the Free State, 1957-12)In dealing with the subject of the influence of railway tariffs on the localization of industry in Bloemfontein, it should firstly be pointed out that South Africa has undergone extensive industrial expansion especially ... -
Die stelsel van parlementêre beheer oor die skatkisrekening van die Republiek van Suid-Afrika
(University of the Free State, 1963-02)Afrikaans: Aangesien hierdie verhandeling slegs oor bepaalde aspekte van beheer oor staatsfinansies in die Republiek van Suid-Afrika gaan, is dit nodig om die studiegebied duidelik af te baken. Die Grondwet van die Republiek ... -
Die opstel van 'n geskeduleerde onderhoud en toetsbattery vir die keuring van provinsiale verkeersinspekteurs
(University of the Free State, 1965-12)Abstract not available -
'n Bedryfsekonomiese ondersoek van die ontwikkeling van die Vrystaatse goudveldstreek
(University of the Free State, 1966-09)Abstract not available -
The history of the Durban Town Council, 1854 - 1879
(University of the Free State, 1979)"The History of Old Durban" by George Russell, a.resident of early Durban and "Fifty Years of Municipal History" by W.P.M. Henderson, a later resident and Town Clerk of Durban, are the only secondary sources available on ... -
Opleiding van voedseldienspersoneel by hospitale in die Oranje-Vrystaat
(University of the Free State, 1979-03)Afrikaans: Die opleiding van personeel by enige instelling behoort hoog op die prioriteitslys van maatreëls vir die bevordering van doeltreffendheid te verskyn. Opleiding van personeel het nie slegs ten doel om funksionele ... -
Die invloed van die goudmyne op die ekonomiese aktiwiteite van enkele dorpe aan die Oosrand vir die tydperk 1930 tot 1970
(University of the Free State, 1979-12)Afrikaans: 'n Stad kan as die ruimtelike konsentrasie van werkende inwoners as gevolg van sekere ekonomiese aktiwiteite wat plaasvind, omskryf word. In die substreek van Benoni, Boksburg, Brakpan en Springs was goud die ... -
'n Ondersoek na die praktiese bruikbaarheid van die aanlegprofieltoetse in die S.A. Weermag
(University of the Free State, 1982-12)Afrikaans: 1. Doel van die ondersoek. In die poging om mense te klassifiseer volgens hulle aanlegte of basiese vermoens het daar verskeie indelings ontstaan. 'n Verdere indeling wat in hierdie verhandeling ondersoek is, ... -
'n Ontleding van die waarde van die 19-veld-belangstellingsvraelys as 'n bykomende keuringsinstrument van verkeerspersoneel vir die Suid-Afrikaanse Vervoerdienste
(University of the Free State, 1983-06)Abstract not available -
Die opstel en standaardisering van 'n aktiwiteitsvoorkeur-analisetoets
(University of the Free State, 1983-07)Afrikaans: 'n Probleem word ondervind met die indeling van belangstelling. Bestaande indelings differensieer onnodig fyn tussen verskillende soorte belangstelling. Alle werksoorte besit in 'n sekere mate teoretiese, ... -
'n Ondersoek na die verband tussen organisasieklimaat en werkstevredenheid van vakkundige personeel in 'n staatsdepartement
(University of the Free State, 1985-06)Abstract not available -
'n Bedryfsielkundige ondersoek na die gevolge van vrywillig-beheerbare arbeidsomset vir tegnici in 'n diensorganisasie
(University of the Free State, 1992-11)Afrikaans: Arbeid is die belangrikste hulpbron van enige organisasie omrede dit die ander hulpbronne aktiveer. Wanneer 'n vakature in 'n organisasie se postestruktuur bestaan, word 'n geskikte werknemer uit die arbeidsmark ... -
'n Ondersoek na entrepreneurseienskappe onder sekondêre skoolleerlinge
(University of the Free State, 1995-11)Afrikaans: 'n Kernvraag wat swaar op die hart van elke Suid-Mrikaanse skoolleerling rus, is hoe hy/haar hom-/haarself loopbaangewys kan voorberei in 'n land waar kwynende werkgeleenthede, sosiale en politieke onrus en ... -
Faktore wat winsgewende groei in klein en mediumgrootte sakeondernemings beïnvloed
(University of the Free State, 1997-05)English: The existence of a small business sector presents certain advantages to economic households. The continued existence of the small business sector will, however, only be secured if small businesses grow profitably. ... -
Perceptions of personnel practitioners in Bloemfontein of the dispute resolution mechanisms of the labour relations Act 66 of 1995
(University of the Free State, 1998-11)English: The workplace in South Africa has been polarised along racial lines, mainly as a result of separatist policies of the past. The resultant social, political, and economic environments created a negative organisational ... -
Verskille in werkstres en psigiese uitbranding tussen blanke-en swart middelvlakbestuurspersoneel in 'n Suid-Afrikaanse diensorganisasie
(University of the Free State, 1998-11)English: The purpose of this study is to investigate the difference in the presence of workrelated stress and psychological burn-out between white and black middle-level management personnel in a South African service ... -
Developing a model for successful implementation of affirmative action in the South African public service
(University of the Free State, 1998-11)English: During the apartheid era, the South African government introduced and enforced discriminatory policies giving unfair advantage to white people who enjoyed all the privileges. The 1994 national elections meant ... -
Management by objectives as a management tool in the public sector
(1999-05)Abstract not available -
Strategies for urban land management in the Free State
(University of the Free State, 1999-05)English: This thesis deals with land management in urban areas and how the present legacy of separate towns may be managed and how the ultimate goals of integration and mixed land uses in a compatible manner can be ...