Browsing by Issue Date
Now showing items 21-40 of 10963
-
Ondersoek na die ontwikkeling van die religieuse oordeel van kinders tussen ag en twaalf jaar, om vas te stel in hoeverre die religieuse doelstelling verwesenlik word
(University of the Free State, 1956-11)Afrikaans: In hierdie verhandeling gaan dit oor 'n ondersoek na die ontwikkeling van die religieuse oordeel by kinders tussen die ouderdomme ag en twaalf met die doel om vas te stel in hoeverre die godsdienstige opvoedkundige ... -
Suid-Afrikaanse plant visgifstowwe VII, struktuurstudies op verbindinge geisoleer uit Neorautanenia edulis C.A. Sm.
(University of the Free State, 1957)Afrikaans: Neorautanenia Edulis CA Sm. is 'n bolplant wat voorkom in die Noordelike dele van Transvaal en wat deur die inboorlinge aldaar in gedroogde verpoeierde vorm as visgif aangewend word. Hierdie verhandeling is 'n ... -
Die invloed van spoorwegtariewe op die vestiging van nywerhede in Bloemfontein
(University of the Free State, 1957-12)In dealing with the subject of the influence of railway tariffs on the localization of industry in Bloemfontein, it should firstly be pointed out that South Africa has undergone extensive industrial expansion especially ... -
Die geskiedenis van die ontwikkeling van die onderwys in die distrik Winburg
(University of the Free State, 1958)Afrikaans: Winburg, as eerste Voortrekkersdorp in die Oranje-Vrystaat, het vir ons nog altyd 'n mate van bekoring gehad (want byna elke klip en steen herinner ons aan 'n romantiese verlede), wat verder verskerp is deur ons ... -
Stelsels van verteenwoordiging in Suid-Afrika
(University of the Free State, 1958-11)Afrikaans: Met die opkoms van die moderne demokrasie, die toekenning van politieke medeseggenskap aan alle volwasse persone, en veral as gevolg van die opkoms van ons parlementêre stelsel met sy partyorganisasies, het die ... -
Die selfstandigwording van die Bantoekerk; met spesiale verwysing na die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk in Noord-Rhodesië
(University of the Free State, 1958-12)Abstract not available -
A comparative petrological study of some sedimentary rocks from South Africa and the surrounding continents and the significance of their heavy mineral contents
(University of the Free State, 1960)The heavy residues, the light constituents and grain size of 150 samples of Devonian to Jurassic sandstones, conglomerates, tillites and siltstones were studied. Most of the samples were collected in South Africa but a ... -
Ondersoekinge oor die afbraak van aromatiese verbindings deur mikro-organismes
(University of the Free State, 1960-01)English: 1. In a survey of the relevant literature the methods of investigation, the systematic and biochemical aspects and the significance of microbial degradation of aromatic compounds has been discussed. 2. In a ... -
Die verhouding tussen handelsmerke reg en "passing off"
(University of the Free State, 1960-05)Abstract not available -
'n Sosiologiese ondersoek van die huislike agtergrond van onbeheerbare jeugdiges, gebaseer op die amptelike rekords van die streekkantoor van die Departement van Volkswelsyn te Pretoria
(University of the Free State, 1961)Abstract not available -
Die funksieverruiming en leerplanvryheid van die middelbare skool: 'n uitdaging aan die universiteit
(University of the Free State, 1961-08-30) -
The allanite deposits on Vrede, Gordonia District, Cape Province
(University of the Free State, 1961-11)Allanite deposits of an unusual nature occur in two types of granulite on the farm. Vrede, portion of Cnydas West, Gordonia District, Cape Province. The granulites belong to the Archaean complex which is also represented ... -
Enkele aspekte van die praetor se edictum nautarum, cauponum et stabulariorum
(University of the Free State, 1963)Abstract not available -
Die stelsel van parlementêre beheer oor die skatkisrekening van die Republiek van Suid-Afrika
(University of the Free State, 1963-02)Afrikaans: Aangesien hierdie verhandeling slegs oor bepaalde aspekte van beheer oor staatsfinansies in die Republiek van Suid-Afrika gaan, is dit nodig om die studiegebied duidelik af te baken. Die Grondwet van die Republiek ... -
The application of the rule in Turquand's case in present day company law
(University of the Free State, 1964)A third party, in his dealing with a company, is protected in the following three manners: 1. By the protection afforded by Section 69 of the Companies Act, Act 46 of 1926; 2. By the rule formulated in the case Royal British ... -
Neotenoon, dehidroneotenoon en struktuur-verwante verbindinge uit Neorautanenia edulis C.A. Sm.
(University of the Free State, 1964-01)In die werk is daarin geslaag om die struktuur-chemiese verwantskap tussen neotenoon (I) C19H14O6, dehidroneotenoon (II) C19H12O6 en neodulin (III) C18H12O5 bo enige redelike twyfel te bewys. (Neodulin vervang die naam ... -
Die geologie van die serie Stormberg in die sisteem Karoo, suid van Bethlehem, O.V.S.
(University of the Free State, 1964-08)Afrikaans: 'n Gebied tussen Bethlehem en Fouriesburg, waarin alle etages van die Etage Bo-Beaufort tot die Etage Drakensberg verteenwoordig is, is gekarteer asook die veldgegewens opgeteken. Oor geskikte roetes in die ... -
Die transpirasie van 'n aantal Karoobossoorte
(University of the Free State, 1964-12)Afrikaans: Die Karoobossies speel 'n belangrike rol as dierevoedsel in die Karoogebied en tree ook op as indringerplante na die noorde en die ooste. Aangesien hierdie unieke dwergstruike meesalonder droogtetoestande groei ... -
Fallisisme in die voorgeskiedenis van Suidelike Afrika
(University of the Free State, 1964-12)Abstract not available