Prosedurele billikheid by ontslag weens wangedrag: hoe "billik" moet 'n werkgewer wees?: kroniek
Abstract
Afrikaans: In terme van die Grondwet het elkeen die reg op billike arbeidspraktyke. Die reg word in die Wet op Arbeidsverhoudinge herhaal in die sin dat elkeen die reg het om nie onbillik ontslaan te word nie.