dc.contributor.advisor | Senekal, M. G. | |
dc.contributor.advisor | Raubenheimer, J. | |
dc.contributor.author | Le Roux, Lindi | |
dc.date.accessioned | 2018-06-14T13:26:26Z | |
dc.date.available | 2018-06-14T13:26:26Z | |
dc.date.issued | 2012-08 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/8404 | |
dc.description.abstract | Narkose toediening in die MIV positiewe swanger pasiënt bly 'n uitdaging.
Die meerderheid van MIV positiewe swanger vroue is gesond en kan hanteer word soos MIV
negatiewe pasiënte. Pasiënte met gevorderde siekte, CD4 T-limfosiet telling minder as 200
selle/mm! en hoë virale ladings, is egter vatbaar vir opportunistiese infeksies, malignitieite en
patologie direk toeskryfbaar aan die MIV virus. AI die orgaan sisteme in die liggaam word betrek
deur die MIV virus.
Die narkotiseur moet elke pasiënt individueel evalueer ten opsigte van funksionele status, kliniese
manifestasies van MIV, newe-effekte van geneesmiddel terapie en laboratorium verslae. | en_ZA |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Anesthesia in obstetrics -- Complications | en_ZA |
dc.subject | Cesarean section -- Complications | en_ZA |
dc.subject | AIDS (Disease) -- Patients | en_ZA |
dc.subject | Dissertation (M. (Anaesthesiology))--University of the Free State, 2012 | en_ZA |
dc.title | Peri-operatiewe narkose komplikasies tydens 'n keisersnit in die miv positiewe pasiënt | en_ZA |
dc.type | Dissertation | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |