Significance of lipids in fermented meat technology
Abstract
English: Salami is a high fat content (30-50 %) meat delicacy produced by different sectors of the economy,
i.e. household, cottage industries, butcheries and big enterprises. The composition of the product is
varied, and salami usually hangs in butcheries or is stored in display cabinets. Because of the high
fat content of the product, salami is as a result prone to spoilage due to temperature abuse. The lack
of uniformity in storage conditions of salami has necessitated a study to establish the most suitable
storage temperature for South African salami, based on the detectable changes in the lipid fraction
of the product.
A typical South African salami was manufactured, processed to maturation and stored at three
temperatures, namely 4, 12 and 25°C for 15 to 30 days. Lipid hydrolysis and oxidation were
significantly high at the 25 °c, moderate at 12°C and minimal at the 4 0c. This implied that, based
on the changes in the lipid fraction of salami, 4 °c is an excellent temperature, 12°C is satisfactory
and the most practical, while 25 "c in unacceptable for storage of South African salami.
The 12°C storage temperature was used to establish the effect of high dietary PUF A on the lipid
stability of salami. Higher PUFA levels adversely affected lipid hydrolysis and oxidation, implying
that typical South African pig finishing diet supplemented with 3 % sunflower oil (corresponding to
57.88 ± 0.65 and 30.03 ± 4.53 PUFA levels for feed and backfat respectively) may compromise the
keeping quality of salami.
In an effort to diversify salami production, the viability of replacing pork backfat with ostrich and
sheeptail fat in salami manufacture was assessed. Ostrich fat is rich in PUF A; sheeptail fat is more
saturated while pork backfat fatty acid composition is intermediate between the two, a factor that
was reflected in the salami manufactured from these fat sources. Lipid hydrolysis was significantly
higher in the sheeptail fat salami, although no significant differences were observed in the build-up
of peroxides. The pork backfat and ostrich fat salami in turn had significantly higher TBA values
than the sheeptail fat salami during storage. The keeping quality of the salamis were similar, a
sensory evaluation panel preferred the pork backfat salami while the ostrich fat salami was the least
preferred. Afrikaans: Salami is 'n hoë vetinhoud (30-50 %) vleislekkerny wat deur verskillende sektore van die
ekonomie, nl. huishoudings, tuisbedrywe, slaghuise en groot ondernemings, geproduseer word. Die
samestelling van die produk varieer en salami hang gewoonlik in slaghuise of word in
vertoonkabinette uitgestal. Met hoë temperatuur opberging kan salami, as gevolg van die hoë
vetinhoud, bederf. Die gebrek aan eevormige bergingstoestande by Suid-Afrikaanse salami, het 'n
studie genoodsaak, sodat die beste bergingstemperatuur vasgestel kon word. Dit berus op die
waarneembare veranderinge in die lipiedfraksie van die produk.
'n Tipiese Suid-Afrikaanse salami is vervaardig, by drie temperature, nl. 4, 12 en 25 oe gestoor vir
15-30 dae. By 25 oe is betekenisvolle hoë lipiedhidrolise en oksidasie waargeneem, terwyl dit by 12
(JCgematigd en minimaal by 4 (JCwas. Met die veranderinge in die lipiedfraksie van die salami as
uitgangspunt het dit geimpliseer dat 4 oe 'n uitstekende temperatuur, 12 oe 'n bevredigende en
mees praktiese temperatuur en 25 oe 'n onaanvaarbare temperatuur vir opberging van Suid-
Afrikaanse salami was.
Die 12 (JCbergingstemperatuur is gebruik om die effek van hoë polionversadigde vetsuur (POVS)
inhoud op die lipiedstabiliteit van die salami vas te stel. Hoër POVS vlakke het lipiedhidrolise en
oksidasie benadeel, wat impliseer dat 'n tipiese Suid-Afrikaanse vark afrondingsrantsoen, wat
aangeuul is met 3 % sonneblomolie (wat ooreenstem' met 57.88 ± 0.65 en 30.03 ± 4.53 POVS
vlakke vir voer en rugvet onderskeidelik), die goedhouvermoë van salami kan benadeel.
In 'n poging om salamiproduksie te diversifiseer is die lewensvatbaarheid van volstruis en skaap
sterkvet as 'n plaasvervanger vir vark rugvet in salamivervaardiging gebruik. Volstruisvet is ryk in
POVS, daarteenoor is skaap stertvet meer versadig, terwyl vark rugvet 'n intermediêre
vetsuursamestelling het, soos gereflekteer in die salami vervaardig vanuit die onderskeie vetbronne.
Lipiedhidrolise was betekenisvol hoër in skaap stetvet salami hoewel geen betekenisvolle verskille
in die opbou van peroksiede waargeneem is nie. Die vark rugvetsalami en volstruisvet salami het
weer betekenisvolle hoër TBA - waardes as die skaap stetvet salami tydens opberging getoon. Die
goedhouvermoë van al drie salamis was dieselfde. 'n Sensoriese evaluering het getoon dat vark
rugvet salami voorrang geniet, terwyl volstruisvet salami die minste verkies is.