A genetic evaluation of the Matopos Sabi sheep flock in Zimbabwe
Abstract
English: A total of 4355 lamb and 4299 ewe records, obtained from Sabi sheep at Matopos
Research Station from 1984 to 1994, were analysed to describe growth, carcass and
reproductive traits and to investigate non-genetic factors influencing their expression. Year
of birth, sex, birth/rearing status of lamb, dam age, age of lamb and slaughter age were
significant sources of variation for body weights, average daily gain, carcass and
reproductive traits except for exact age of lamb at 18 months, ewe age for hot and cold
carcass weight. Significant (P<0.001) two-way interactions were found between year of
birth and sex for pre-weaning average daily gain, 12 and 18 month weight and for birth
status and sex for lamb survival. Least-squares means: 2.63 kg for birth weight; 17.2 kg
for weaning weight (recorded at 120 days of age); 23.5 kg for 12 months weight; 35.7kg
for 18 months weight; 124 g/day for average daily gain between birth and weaning; 21.7
kg for total weight of litter weaned and 14.6 for Kleiber ratio. Slaughter weights were low
(29kg) yielding 13.6 and 13.1 kg hot and cold carcass weights respectively. Average
weight of ewe at mating in May/June were 38 kg, and 35.6 kg for post-partum in
October/November and 26.2 kg at weaning of lambs in February. The least squares
means for reproductive traits were: 0.86,1.01,1.17,0.83,0.85 for ewes lambing to those
exposed; lambs born to ewes exposed; lambs born to ewes lambing; lambs weaned to
ewes exposed to the ram and lamb survival to weaning respectively. The model best
describing the data were constructed and used in the subsequent analyses of
(co)varaiances and heritability estimates in univariate models.
Variance components of reproductive traits and lamb survival to weaning were
estimated using a threshold model. The heritabilty estimates were low with 0.02, 0.06,
0.04, 0.02 and 0.04 for fertility (whether a ewe lamb or not; 0 or 1); reproductive rate
(number of lambs born to a ewe exposed; 0, 1 or 2); ewe weaning rate (number of
lambs weaned to a ewe lambing; 0, 1 or 2); flock weaning rate (number of lambs
weaned to a ewe exposed; 0, 1 or 2); and lamb survival rate (whether a lamb born alive,
was dead or alive at weaning except for prolificacy (number of lambs born to a ewe that
lambed; 1, or 2). Though slow genetic progress is possible with all reproductive and
survival traits, it could be faster to select for prolificacy while guarding against a higher
lamb mortality.
Genetic parameters for growth traits were estimated using ASREML from data
consisting of 4123 lamb records from 130 sires and 1131 dams. The direct additive
contribution to birth weight, 30 day weight, 60 day weight, weaning weight, pre-weaning
average daily gain, 12 months weight, 18 months weight and Kleiber ratio was 0.25,
0.13,0.13,0.16,0.17,0.26,0.39, and 0.08 respectively. The direct heritability was 0.27,
0.18, 0.18, 0.12, 0.58, 0.53 and 0.67 respectively for slaughter, hot 'carcass, cold
carcass, total weight of lamb weaned, mating, post partum and ewe weight at weaning.
Maternal heritabilty declined from 0.12 at birth to 0.06 at 60 days of age and was
negligible thereafter. The maternal permanent environmental component due to the dam
contributed three to fifteen per cent of the total phenotypic variances for all the traits
under consideration. Genetic progress is possible for all the growth, carcass and ewe
traits considered in this study.
Genetic and phenotypic correlations were estimated among lamb and ewe traits. Direct
additive estimates of heritability were: 0.28; 0.17; 0.25; 0.39; 0.59; 0.50; 0.68; 0.12;
0.25; 0.11; 0.12; for birth weight, weaning weight (120 days), 12 month weight, 18
month weight, ewe mating weight, post partum weight, total weight of lamb weaned,
slaughter weight, hot and cold carcass weights respectively. Genetic correlations among
birth weight and other weights to 18 months were high (0.75 to 0.85) whilst the
relationship among weaning, 12 month and 18 month weight was close to unity. The
genetic correlation between birth weight and ewe weights (mating, post-partum and dam
weight at weaning of lamb) were moderate viz 0.51, 0.40, 0.49 respectively and were
close to unity at 18 months of age viz 0.96, 0.92 and 0.84 respectively. Total weight of
lamb weaned was moderately correlated to birth weight (rg=0.46) but tended to be highly
correlated with 18 month weight (0.92) and ewe weights (0.75-0.91). The genetic
correlation between birth weight and slaughter and carcass weight was moderate and
was high at 18 months. The heritability estimates from a univariate logit transformed
analyses for fertility, prolificacy and lamb survival were 0.08, 0.22 and 0.01 respectively.
The genetic correlation between fertility and lamb weight and ewe weights was low (-
0.08 to 0.06) and some with large standard errors. The genetic correlation between
prolificacy and birth weight was negative and low. The genetic correlation between
prolificacy and weaning weight, 12 month weight, 18 month weight, ewe mating, postpartum
and ewe weight at weaning were 0.07; 0.12; 0.07; 0.22; 0.13; 0.24 respectively,
with that between fertility and prolificacy being negative (-0.17). Genetic correlations
between lamb survival and birth weight, weaning weight, 12 month weight, 18 month
weight and total weight of lamb weaned were 0.18, 0.26, 0.15, 0.15, 0.13 respectively.
Birth weight and total weight of lamb weaned can fruitfully be included in a selection
index for the Sabi flock.
Data from 1996 to 2000 of Sabi and Dorper ewes were used to evaluate within and
between breed differences to internal parasite resistance as measured by packed cell
volume (PCV) and faecal egg count (FEC). Dorper ewes were consistently heavier than
Sabi ewes. Sabi ewes had lower FEC and higher pev at all sampling times (mating to
weaning of lambs) than the Dorper ewes. Furthermore, the proportion of Dorper ewes
that was treated with anthelmintic was higher than that of Sabi ewes. There was a periparturient
rise in FEC from lambing up to two months post lambing for both breeds. Non
genetic factors influencing internal parasite resistance in both breeds were identified.
Future research need to focus on the interrelationships between 'adaptive traits' such as
internal parasite resistance and both growth and reproductive traits. Afrikaans: Altesaam 4355 lam- en 4299 ooirekords verkry vanaf 1984 tot 1994 van Sabiskape by
die Matopos Navorsingstasie is ontleed om groei-, karkas- en reproduksie-eienskappe
te beskryf en om die nie-genetiese faktore wat hul uitdrukking beïnvloed te ondersoek.
Geboortejaar, geslag, geboorte/grootmaakstatus van lam, moeder- , lam- en
slagouderdom was betekenisvolle bronne van variasie vir liggaamsgewigte, gemiddelde
daaglikse toename, karkas- en reproduksie-eienskappe, behalwe vir lamouderdom op
18 maande en moederouderdom vir warm en koue karkasgewig. Betekenisvolle ( P<
0.001) tweerigting-interaksies is gevind tussen geboortejaar en geslag vir voorspeense
gemiddelde daaglikse toename, 12 en 18 maande gewig en vir geboortestatus
en geslag vir lamoorlewing. Kleinste kwadraatgemiddeldes was: 2.63 kg vir
geboortegewig, 17.2 kg vir speengewig (geneem op 120 dae ouderdom) 23.5 kg vir 12
maande gewig, 35.7 kg vir 18 maande gewig, 124 g/dag vir gemiddelde daaglikse
toename tussen geboorte en speen, 21.7 kg vir totale gewig lammers gespeen en 14.6
vir Kleiberverhouding. Slaggewigte was laag (29 kg) met "n opbrengs van gemiddeld
13.6 kg en 13.1 kg warm en koue karkasgewigte onderskeidelik. Gemiddelde ooigewig
met paring in Mei/Junie was 38 kg en 35.6 kg vir na-geboorte in Oktober/November en
26.2 kg by speen van lammers in Februarie. Die kleinste kwadraatgemiddeldes vir
reproduksie-eienskappe was: 0.86, 1.01, 1.17, 0.83, 0.85 vir ooie gelam teenoor ooie by
ram, lammers gebore teenoor ooie by ram, lammers gebore teenoor ooie gelam,
lammers gespeen teenoor ooie by ram en lamoorlewing tot speen onderskeidelik. Die
model wat die data ten beste beskryf het is opgestel en gebruik in daaropvolgende
ontledings van (ko) variansies en oorerflikheidsberamings in enkel-eienskap modelle.
Variansie-komponente van reproduksie-eienskappe en lamoorlewing tot speen is bepaal
deur 'n drumpelmodel te gebruik. Die oorerflikheidsberamings was laag, met 0.02,
0.06, 0.04, 0.02 en 0.04 vir vrugbaarheid (of In ooi gelam het of nie: 0 of 1);
reproduksie-tempo (aantal lammers gebore van 'n ooi gepaar: 0, 1 of 2 ); ooispeentempo
(aantal lammers gespeen van 'n ooi wat gelam het: 0, 1 of 2); kuddespeentempo
(aantal lammers gespeen van 'n ooi wat gepaar is: 0, 1 of 2) en
lamoorlewingtempo (of In lewendgebore lam dood of lewendig was met speen,
fekunditeit uitgesluit: (aantal lammers gebore van 'n ooi wat gelam het: 1 of 2).
Alhoewel stadige genetiese vordering moontlik is met alle reproduksie- en
oorlewingseienskappe, kan dit vinniger geskied deur te selekteer vir fekunditeit maar
terselfdertyd te waak teen hoër lammortaliteit.
Genetiese parameters vir groei-eienskappe is beraam deur ASREML te gebruik met
data bestaande uit 4123 lamrekords van 130 vaars en 1131 moeders. Die direkte
additiewe bydrae tot geboortegewig, 30 dae gewig, 60 dae gewig, speengewig, voorspeense
gemiddelde daaglikse toename, 12 maande gewig , 18 maande gewig en
Kleiber-verhouding was 0.25, 0.13, 0.13, 0.16, 0.17, 0.26, 0.39 and 0.08
onderskeidelik. Die direkte oorerflikheid was 0.27, 0.18, 0.18, 0.12, 0.58, 0.53 en 0.67
onderskeidelik vir slaggewig, warm karkasgewig, koue karkasgewig, totale gewig
lammers gespeen, gewig met paring, na-geboortegewig en ooigewig met speen.
Maternale oorerflikheid het afgeneem van 0.12 met geboorte tot 0.06 op 60 dae
ouderdom en was onbeduidend daarna. Die maternale permanente
omgewingskomponent wat betrekking het op die moeder het drie tot vyftien persent
bygedra tot die totale fenotipiese variasie vir al die eienskappe oorweeg. Genetiese
vordering is moontlik vir al die groei- , karkas- en ooi-eienskappe wat in hierdie studie
ondersoek is.
Genetiese en fenotipiese korrelasies is beraam tussen lam- en ooi-eienskappe. Direkte
additiewe beramings van oorerflikheid was 0.28, 0.17, 0.25, 0.39, 0.59, 0.50, 0.68,
0.12, 0.25, 0.11, 0.12 vir geboortegewig, speengewig (120 dae), 12 maande gewig, 18
maande gewig, paringgewig, na-geboortegewig, totale gewig lammers gespeen,
slaggewig, warm - en koue karkasgewigte onderskeidelik. Genetiese korrelasies tussen
geboortegewig en ander gewigte tot 18 maande was hoog (0.75 - 0.85 ), terwyl die
verhouding tussen speen, 12 maande - en 18 maande gewig nabyeen was. Die
genetiese korrelasie tussen geboortegewig en ooigewigte (paar-, na-geboorte- en
moedergewigmet speen) was matig, nl. 0.51, 0.40 0.49 onderskeidelik en was nabyeen
op 18 maande ouderdom, nl. 0.96, 0.92 en 0.84 onderskeidelik. Totale gewig lammers
gespeen was matig gekorreleerd met geboortegewig (r = 0.46 ), maar het geneig om
hoogs gekorreleerdte wees met 18 maande gewig ( 0.92 ) en ooigewigte (0.75 - 0.91 ).
Die genetiese korrelasie tussen geboortegewig en slag- en karkasgewig was matig en
was hoog op 18 maande. Die oorerflikheidsberamings van enkeleienskap logit
getransformeerde ontledings vir vrugbaarheid, fekunditeit en lamoorlewing was 0.08,
0.22 en 0.01 onderskeidelik. Die genetiese korrelasie tussen vrugbaarheid en lamgewig
en ooigewigwas laag (-0.08 tot 0.06) - sommige met hoë standaardfoute .Die genetiese
korrelasie tussen fekunditeit en geboortegewig was negatief en laag. Die genetiese
korrelasie tussen fekunditeit en speengewig, 12 maande gewig, 18 maande gewig,
paringsgewig, na-geboortegewig en ooigewig met speen was 0.07, 0.12, 0.07, 0.22,
0.13, 0.24 onderskeidelik, met dié tussen vrugbaarheid en fekunditeit negatief (-0.17).
Genetiese korrelasies tussen lamoorlewingen geboortegewig, speengewig, 12 maande
gewig, 18 maande gewig en totale gewig lammers gespeen was 0.18, 0.26, 0.15, 0.15,
0.13 onderskeidelik. Geboortegewig en totale gewig lammers gespeen kan met vrug in 'n
seleksie-indeksvir die Sabi-kudde ingesluitword.
Data vanaf 1996 tot 2000 van Dorper- en Sabi-ooie is gebruik om binne- en tussen-ras
verskille t.o.v. inwendige parasietweerstand te evalueer soos gemeet aan 'packed cell
volume ' (PCV ) en miseiertelling (FEC). Dorperooie was konsekwent swaarder as
Sabi-ooie . Sabi-ooie het deurgaans laer FEC en hoër pev getoon as die Dorperooie
tydens monstering (paring tot speen van lammers). Dorperooie het proporsioneelook
meer anti-wurmbehandelingontvang as die Sabi-ooie. 'n Verhoging in pev en FEC is tot
twee maande na lam waargeneem by beide rasse, maar dit was meer opvallend by die
Dorperooie. Nie-genetiese faktore wat inwendige parasietweerstand in albei rasse
beïnvloed is geïdentifiseer. Toekomstige navorsing behoort te fokus op die
interverhoudings tussen aanpassingseienskappe soos inwendige parasietweerstand, en
groei - sowel as reprodusie-eienskappe