The gliadin composition of South African wheat cultivars
Abstract
English: The aim of this study was to identify the gliadin subunit composition of South
African wheat cultivars and to use these banding patterns to determine
genetic relationships between cultivars.
• Due to its solubility in 70 percent ethanol, gliadin was extracted from the
wheat kernels and by using a simplified one-dimensional gel electrophoresis
procedure the different gliadin subunits separated according to their relative
mobilities on the gel. The gliadins were then analysed with the help of the
"Geldac"-system to identify their banding patterns according to the
nomenclature of Konarevet al (1979). Further analyses was made with the
help of the "Phylip"-system.
• The results were as follows:
• α-Gliadin combinations of bands 3 and 5, bands 1 and 5, bands 2 and 7
and bands 5 and 7 were found frequently. In some of the cultivars novel
bands sometimes occurred between the existing band combinations.
• β-Gliadin combinations of bands 3 and 4, bands 3 and 5, bands 1, 3 and 5
and bands 1 and 4 were found frequently. Novel bands also occurred
between the existing band combinations.
• ϒ-Gliadincombinations of bands 1, 4 and 5 and bands 2 and 5 were found
frequently. Novel bands sometimes occurred between these bands.
• ω-Gliadincombinations of bands 1, 2 and 3, bands 7, 8, 9 and 10, bands
2, 4 and 5, bands 2, 3 and 4, bands 2, 3 and 5 and bands 1, 2 and 4 were
found frequently. In some cases other bands occurred between these
combinations and in some cases one of the bands were missing
Bands not included in the nomenclature system used also occurred at the
following positions: between the α7- and β1-positions, between the β5-
and y1-positions, as well as between the y5- and (l) ω-positions.
• In the genetic distance analyses it was found that high degrees of
similarity and low genetic distances exist between the cultivars tested.
• The conclusions of this study are:
• It is possible to distinguish between near-isogenic lines with the help of
gliadin banding patterns, as was seen in the cases of Betta, Betta DN,
Gamtoos, Gamtoos DN, as well as Tugela and Tugela Dn.
• Gliadin banding patterns can be used as a means of cultivar identification
on its own. Sufficient genetic information can be obtained from the
banding patterns for this purpose, but if more information on quality is
needed it is best to use the gliadin classification system in combination
with HMW and LMW glutenin classification systems.
• A dangerously high level of intercrossing and inbreeding has occurred in
the South African wheat cultivars when measured by gliadin patterns. No
genetically unique cultivars are found and it is therefore suggested that
wheat cultivars from other genetic systems should in the future be used as
parents in breeding programmes in order to lower the high level of
inbreeding. Afrikaans: Die doel van die studie was om die gliadien samestelling van Suid-Afrikaanse
koring kultivars te bepaal en om hierdie bandpatrone te gebruik om die
genetiese verwantskappe tussen die kultivars te bepaal.
• As gevolg van die oplosbaarheid van gliadiene in 70 persent etanol was dit
moontlik om die gliadiene uit koring te ekstraheer. Die gliadiene is daarna
met behulp van 'n eenvoudige een-dimensionele gel elektroforese procedure
geskei. Die verskillende gliadien subeenhede skei op grond van hul relatiewe
mobiliteite op die gel en is daarna geanaliseer met behulp van die "Geldoc"-
sisteem om hul bandpatrone te identifiseer met behulp van die nomenklatuur
van Konarevet al (1979). Verdere analises is met behulp van die "Phylip"-
program gedoen.
• Die resultate was as volg:
• α-Gliadien kombinasies van bande 3 en 5, bande 1 en 5, bande 2 en 7 en
bande 5 en 7 het gereeld voorgekom. In sommige van die kultivars het
nuwe bande soms tussen die bestaande bandkombinasies voorgekom.
• β-Gliadien kombinasies van bande 3 en 4, bande 3 en 5, bande 1, 3 en 5
en bande 1 en 4 het dikwels voorgekom. In sommige van die kultivars het
nuwe bande soms tussen die bestaande bandkombinasies voorgekom.
• y-Gliadien kombinasies van bande 1, 4 en 5 en bande 2 en 5 het dikwels
voorgekom. Nuwe bande het somtyds tussen die bandkombinasies
voorgekom.
• ω-Gliadien kombinasies van bande 1, 2 en 3, bande 7, 8, 9 en 10, bande
2, 4 en 5, bande 2, 3 en 4, bande 2, 3 en 5 en bande 1, 2 en 4 het
algemeen voorgekom. In sommige gevalle het ander bande tussen die
bande voorgekom en in geval van sommige van die kombinasies was een
van die bande soms afwesig.
• Bande wat nie met behulp van die oorspronklike nomenklatuursisteem
benoem kon word nie het op die volgende posisies voorgekom: tussen
die α7- en β-posisies, tussen die β5-en y1-posisies en tussen die y5- en
ω1-posisies.
• By genetiese afstandsbepalings is gevind dat hoë mates van genetiese
ooreenstemming en klein genetiese afstande tussen die verskillende
kultivars wat getoets is voorkom.
• Die gevolgtrekkings van die studie was die volgende:
Dit is moontlik om met behulp van gliadien bandpatrone tussen nabyisogeniese
lyne te onderskei.
• Gliadien bandpatrone kan op hul eie vir kultivar identifikasie gebruik word.
Genoegsame genetiese inligting kan verkry word vanaf die gliadien
bandpatrone vir hierdie doel, maar as meer inligting op kwaliteitsaspekte
verkry moet word is dit beter om die gliadien identifikasie sisteem te
kombineer met die van HMWen LMWgluteniene.
• 'n Gevaarlike hoë vlak van inteling kom voor by die Suid-Afrikaanse
koring kultivars as waarnemings op grond van gliadien bandpatrone
gemaak word. Geen geneties unieke kultivars is gevind nie en dit word
daarom voorgestel dat koring kultivars van ander genetiese oorsprong in
die toekoms as ouers in teelprogramme gebruik moet word om sodoende
die hoë vlakke van inteling te verhoed.